Liefling Derick Hougaard Praat Rugby Podcast

Liefling Derick Hougaard Praat Rugby

A Sports podcast
Good podcast? Give it some love!
Reviews
Creators
Lists

Best Episodes of Liefling Derick Hougaard Praat Rugby

Mark All
Search Episodes...
JacPod — Derick Hougaard praat tans oor die staat van rugby en hy lees nie te veel in die laaste toets nie. Hierdie een is vir jou as jy 'n mate van aanmoediging nodig het!
JacPod — Al die harde werk is agter die rug en ’n hele jaar se voorbereiding kom neer op een wedstryd wat saak maak. Kan die Sharks sorg vir 'n verrassing? Kan die Lions weer deurdring tot die Super Rugby eindstryd?
JacPod — Is die Lions teen die Crusaders ’n herhaling van Mohammed Ali en George Foreman se Rumble in the Jungle? Die Lions het ’n kans om Saterdag die Super Rugby trofee te lig in Christchurch, want niks is onmoontlik vir ’n span vol karakter nie. Derick Hougaard droom hy kan in die kleedkamer wees om ‘n paar inspirerende woorde te sê voor die spelers op die veld draf.
JacPod — Van toetsrugby na Super Rugby. En alle gebeure in Mauritius!
JacPod — Hierdie week se episode n opgewonde Derick Hougaard vat jong bokkies en strukture vas. En het net lof vir Blitsbokke en Springbokke...
JacPod — SuperRugby. Is die formaat onregverdig of nie? Om die beste span te wees, moet jy die beste klop... Met al die faktore wat daarmee saamgaan.
JacPod — Albert Einstein het, sonder om dit te weet, Suid Afrika se Super Rugby Seisoen perfek opgesom. Kan ons droom oor 'n Super Rugby titel? Of is dit weer vir Niue Seeland beskore? Derick glo dis dalk net te veel gevra...
JacPod — Hierdie week gesels Loftus se liefling Derick Hougaard rugby – en deel die stories wat die Bulls aangevuur het tot Super Rugby glorie.
Rate Podcast
Recommend This Podcast
Recommendation sent

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more
Podcast Details
Started
Jun 6th, 2018
Latest Episode
Aug 2nd, 2018
Release Period
Daily
No. of Episodes
8
Avg. Episode Length
25 minutes
Explicit
No

Podcast Tags

Do you host or manage this podcast?
Claim and edit this page to your liking.
Are we missing an episode or update?
Use this to check the RSS feed immediately.