Podchaser Logo
Home
Anton Roodt gesels oor Weerlose Meganika en Albe Grobbelaar lees voor

Anton Roodt gesels oor Weerlose Meganika en Albe Grobbelaar lees voor

Released Monday, 16th November 2020
Good episode? Give it some love!
Anton Roodt gesels oor Weerlose Meganika en Albe Grobbelaar lees voor

Anton Roodt gesels oor Weerlose Meganika en Albe Grobbelaar lees voor

Anton Roodt gesels oor Weerlose Meganika en Albe Grobbelaar lees voor

Anton Roodt gesels oor Weerlose Meganika en Albe Grobbelaar lees voor

Monday, 16th November 2020
Good episode? Give it some love!
Rate Episode

In hierdie episode vertel Anton Roodt ons meer oor sy debuutroman, Weerlose Meganika. Luisteraars kan ook uitsien na 'n voorlesing deur Albe Grobbelaar. Luister nou op die NB Publishers-podsending op die platform van jou keuse.

Loer op ons webtuiste vir meer inligting oor hierdie merkwaardige roman: http://www.nb.co.za/af/view-book/?id=9780624091356 Weerlose Meganika kan by goeie boekwinkels of aanlyn bestel word. Dit is ook as e-boek beskikbaar.

Musiek: "Signs" deur Divide by Nine - iMovie Royalty Free Music

Show More
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Episode Tags

Do you host or manage this podcast?
Claim and edit this page to your liking.
,

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features