Kurt Darren is ’n naam wat elke Suid-Afrikaner ken. In hierdie week se episode van Top SA Music met Carla Mackenzie gesels Kurt Darren oor wat hom die gelukkigste maak, die een ding wat niemand van hom weet nie en wat hy bedkou as sy beste vertoning nog!
Podchaser is the ultimate destination for podcast data, search, and discovery. Learn More