Podchaser Logo
Home
#GROOTtrauma & Reg of Verkeerd met Pieter Cloete

GROOTfm 90.5

#GROOTtrauma & Reg of Verkeerd met Pieter Cloete

A weekly News, Society, Culture and Documentary podcast
Good podcast? Give it some love!
#GROOTtrauma & Reg of Verkeerd met Pieter Cloete

GROOTfm 90.5

#GROOTtrauma & Reg of Verkeerd met Pieter Cloete

Episodes
#GROOTtrauma & Reg of Verkeerd met Pieter Cloete

GROOTfm 90.5

#GROOTtrauma & Reg of Verkeerd met Pieter Cloete

A weekly News, Society, Culture and Documentary podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Best Episodes of #GROOTtrauma & Reg of Verkeerd met Pieter Cloete

Mark All
Search Episodes...
Dr Jaco van Niekerk gesels oor jou liggaamstempratuur, hoekom 37 grade die normaal is en wat met jou liggam gebeur as dit oor 40 grade gaan. Hy vertel ook meer oor 'n onlangse studie wat bevind het dat Xyliltol moontlik kan bydrae tot hartaanva
Dr Jaco van Niekerk gesels oor 'n interessante studie wat onlangs gedoen is in Amerika waar bewys is dat die swemdrag/klere van 'n kind, moontlik sy lewe kan red. Luister gerus hier om meer oor die studie te leer.
Dr Jaco van Niekerk gesels oor nuwe navorsing wat dui dat vrugbaarheid onder mans afneem weens nanoplastiek wat in sperms voorkom in mans luidens die studie en hy gesels oor die onlangse voorval in die Kaap waar 'n rob moontlik hondsdolheid gek
Ons gesels met Wes van der Westhuizen en Johan Fourie , kenners op die gebied van Forensiese ondersoeke en motor ongelukke.
Dr Jaco van Niekerk gesels oor die veld van estetiese medisyne
Ons gesels met die voorsitter van AXSPASA Maranda van Dam en ons gesels oor Aksiale Spondyloatritis
Wes van der Westhuizen is 'n forensiese kenner en hy vertel oor sy werk en wat dit als behels.
Gerhard Myburgh is met Parkeson se siekte gediagnoseer. Ons gesels met hom hieroor en ook met sy vrou Andrien wat hom ondersteun.
Mientjie en Wouter Prozesksy van Rock of Hope gesels oor die proses van aanneming.
Ons gesels vanaand met Natasha Swart van Curaprox gesels oor Mondhigiëne.
Slaapterapeut, JD Uys van Arkel Sleep Clinic gesels oor die belangrikheid van slaap en ook hoe jy apnee kan behandel.
Dr Nicholas Crisp, Adjunk-Direketeur Generaal van die Nasionale Gesondheidsversekering gesels oor als wat jy moet weet van die NGV.
Dr Jaco van Niekerk gesels oor 'siekte X' en ook nuwe vordering met slang teengif.
Dr Jaco van Niekerk en Pastoor Danie Denysschen van Lewende Woord gesels oor die moeilike onderwerp van genadedood.
Karin Bester gesels oor die belangrikheid om na jou vel om te sien, veral in Afrika.
Natascha Olivier, 'n dietkundige betrokke by haar eie praktyk en ook by die Universiteit van Pretoria, gesels oor die belangrikheid van borsvoeding.
Adv Johan Jonck, HUB van Arrive Alive gesels oor die afgelope feesseisoen se padsterftes.
Dr Carl Swanepoel (Oor neus en keel met 'n spesiale belangstelling in die stem) en Spraakterapeut, Jizelle Martins gesels oor die stem en ook moontlike probleme wat jou spraak kan beinvloed.
Dr. Klaas-Jan van de Wetering gesels oor hul SA eerste prostese op 'n Boerboel. Dr Jaco van Niekerk gesels ook oor die voordele van slaap
Dr Jaco van Niekerk gesels oor die vlakke van E. Coli in die Suid-Kus se strande en ook of ChatGPT dokters eendag sal vervang?
Dr Jaco van Niekerk gee raad oor haarverlies en later in die program verduidelik hy die proses van narkose en hoekom 'n narkotiseer 'n belangrike rol het as deel van die multidisiplinêre span.
Dr Jaco van Niekerk gesels oor alkohol inname en ook hoekom alkolisme (term) nie meer 'n diagnose is nie.
Wat is Irlen Sindroom? Dr Jaco van Niekerk as ook 'n paar gaste gesels oor die sindroom:Martelean Venter (Opvoedkundige Sielkundige), Leanne Greeff (Opvoedkundige Sielkundige) as ook Ida van der Schyf en haar seun Ian van der Schyf.
Dr Jaco van Niekerk gesels oor kinder hoofbeserings en hoe om dit effektief te behandel.
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features