Podchaser Logo
Home
Radio Scriptura

Scriptura

Radio Scriptura

A weekly Religion, Spirituality and Christianity podcast
Good podcast? Give it some love!
Radio Scriptura

Scriptura

Radio Scriptura

Episodes
Radio Scriptura

Scriptura

Radio Scriptura

A weekly Religion, Spirituality and Christianity podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of Radio Scriptura

Mark All
Search Episodes...
Hoekom bely ons sonde? Word net sonde wat bely word vergewe? Hang ons redding van sondebelydenis af? Wat van onwetende sonde? Het Christus dan nie die volle prys betaal nie? Besef ons wat sonde werklik is? Is daar 'n onderskeid tussen wedergebo
Wat is die voor- en nadele van teologiese konferensies?  Dien dit 'n goeie doel, of is dit net 'n gepraat wat die plaaslike gemeente uitsluit?  Gereformeerde Sessies 2024 het reeds in April plaasgevind en was grootliks susksesvol met baie goeie
Is daar 'n onderskeid tussen goeie woede en sondige vorme van woede?  Kan woede dan nog goed wees, en hoe lyk die sondige vorme van woede?  Is kwaadword 'n sonde opsig self?  Hoe gemaak met hoë frustrasies, baie stres, 'n tekort aan selfbeheers
Na aanleiding van 'n luisteraar se vraag:  Wat is die werking van die bose, en is demoonbesetting die rede vir siektes?  Sien ons vandag nog werke van die bose en demoonbesetting?  Kan ons mooi onderskei tussen fisiese siekte en bose werke?  Ka
Wat is 'n psigopaat? Hoe verskil dit van narsisisme en sosiopatie? Hoe word psigopatie geklassifiseer? Is dit boosheid of 'n siekte? Hoe kan ons bybels sin maak van hierdie super manipulerende gedrag van psigopate is, of gediagnoseer is met per
Christus se lyding was volkome en die prys vir ons sonde is reeds aan die kruis betaal.  Wat sal mensgemaakte paasfees rituele, kruistogte en paasstasies van die wonderlike evangelie boodskap steel, of probeer byvoeg?  Jesus het reeds aan die k
Is pornografie werklik so verslawend en wat is die uitwerking daarvan op die menslike brein?  Hoe affekteer dit volwassenes en kinders psigies, emosioneel, geestelik en fisies?  Is tegnologie en blootstelling aan pornografiese materiaal op vers
Hoe is trots, selfliefde, ydele eer oftewel verwaandheid 'n teken van diep ongeloof en hoogmoed, of selfs verwand aan narsisme?  Wat is die een ding wat ons heimlik ook deel met die gesindheid van die fariseërs?  Het ons 'n hoër beeld van onsse
Wie was die eerste kerkvaders?  Waar kom ons gereformeerde beginsels en beleidenisse vandaan?  Hoekom volg ons'n sekere orde in die gereformeerde kerk? Is gereformeerde teologie 'n nuwe uitvindsel van die 16de eeu? Waar pas Calvinisme in (TULIP
Paulus skryf vir die gemeente van Efese en gee vir Timótheüs pastorale riglyne van hoe die kerk van God moet funksioneer.  Hy belei in sy brief:   "Dit is 'n betroubare woord en werd om ten volle aangeneem te word, dat Christus Jesus in die wêr
Dink na oor kerk en staat was Professor Fika Janse van Rensburg se onlangse skrywe in die media. ".... ons land kies dat die regering die pluraliteit van godsdiensvryheid erken, en dat godsdiensvryheid in ons land sal geld....." Die vraag is: 
"Want Christus het ook eenmaal vir die sondes gely, Hy die Regverdige vir die onregverdiges, om ons tot God te bring — Hy wat wel gedood is na die vlees, maar lewend gemaak deur die Gees;  in wie Hy ook heengegaan en gepreek het vir die geeste
Wat is die fokuspunt van Jakobus 5:14-15?  Hoe behoort ons beproewing en siekte te sien?  Hoe lyk ons geloof prakties wanneer ons siek is?  Wie moet vir die siekes bid, en het die olie, salwing of ritueel 'n spesiale krag om te genees?  Wie het
Markus 16:16:  "Hy wat glo en hom laat doop, sal gered word; maar hy wat nie glo nie, sal veroordeel word."  Is mens gered omdat jy gedoop is?  Moet jy gedoop word voordat jy gered kan word?  Wat is die bekeringsdoop en staaf hierdie teks dit w
Scriptura sluit Januarie 2024 af met 'n christelike perspektief op drie nuusgebeure: Dricus du Plessis wen geveg teen Sean Strickland, 'n lasterlike reklamebord in Boksburg, en Suid-Afrika kla Israel aan van volksmoord op Gaza.
"Maar die Gees van die Here het van Saul gewyk, en 'n bose gees, deur die Here gestuur, het hom verskrik."   Hoe maak ons sin daarvan dat 'n bose gees van God af kom?   Wat beteken dit dat die Gees van Saul gewyk het?  Hoe verskil die werk van
Hoe onderskei ons tussen die ware kerk en die valse kerk?  Is daar 'n geldige onderskeid te tref?  Waarom is daar 'n kwessie met die lering van sommige kerke en denominasies?  Wat is die kenmerke van die ware kerk teenoor die false kerk?  Is di
Wie en wat is Scriptura, en wat lê vir ons voor vir 2024?  Waarom die informele aanlyn ontmoetings oor wat in die Bybel staan, en wat die gereformeerde leer inhou?  Wat is die rol van Scriptura in die Afrikaanse gemeenskap en in die plaaslike k
"Ek is die Here jou God wat jou uit Egipteland, uit die slawehuis, uitgelei het."   Watter groot genade!  Die wet spreek reg en geregtigheid. Wat is die verhouding tussen wet en evangelie? 
Jy mag nie jou naaste se huis begeer nie;  jy mag nie jou naaste se vrou begeer nie, of sy dienskneg of sy diensmaagd, of sy os of sy esel of iets wat van jou naaste is nie. Wat is die hart se gesindheid?  Wat beteken die woord begeer? Waaroor
Scriptura werp Bybelse lig op die nuwe regulasies vir landbou-uitvoere vir blanke boere, die voorgestelde Bela wetsontwerp vir onderwys en skole, en Nederland se regse politieke party wat hul kultuur verdedig en stry teen massa immigrasie.  Mag
Wat is waarheid?  Wat word in die negende gebod gebied en verbied, en wat is die hart van die gebod?  Hoe handhaaf ons die waarheid in die samelewing?  Hoe praat ons van ons naaste, oor ons naaste en met ons naaste?   Het ons nog 'n liefde vir
Waar kry jy alles wat jy besit?  Wat van jou gawes en talente?  Wat beteken die agtste gebod vir ons wie God opreg wil dien?  Watter vorms van steel bestaan daar? Hoe speel dit uit in die samelewing en in jou eie lewe?  Hoe eerlik is ons met on
Waarom is die huwelik heilig, en hoekom is egbreuk sonde?  Hoekom moet ons God met ons liggame dien?  Wat is die regte uitleef van ons seksualiteit?  Hoe kan gelowiges hulself beskerm teen onkuisheid?  Hoe moet ongetroudes hieroor handel en din
In Perspektief - Oktober 2023, gesels Scriptura oor die aanval van Moslem millitante groep, Hamas, op Gaza, asook die NG kerk se besluit oor selfde geslag verbintenisse op hul sinode vergadering van 2023. 
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features