Podchaser Logo
Home
Spektrum

Spektrum

A daily podcast
Good podcast? Give it some love!
Spektrum

Spektrum

Episodes
Spektrum

Spektrum

A daily podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of Spektrum

Mark All
Search Episodes...
Die Sol Plaatjie Munisipaliteit word beboet vir sy onvermoë om belangrike waterpompe te herstel. Gauteng se inwoners word aangemoedig om hulle te laat inent, selfs al het hulle nie SMS'e ontvang om afsprake te bevestig nie. 'n Man sterf nadat h
President Cyril Ramaphosa se fokus op Jeugdag is om werksgeleenthede vir jongmense te skep. Ons kry reaksie op die nuus en kyk na waarom die jeugwerkloosheid syfer so hoog is. Sakevertroue in die landbousektor het 'n algehele hoogtepunt bereik.
Verdere stappe kom om die regering aanspreeklik te hou vir die vertraagde en onvoldoende inentingsproses. Die proses om die Wet op Rampbestuur aan te pas, vorder goed. Mense stroom na Ladysmith in KwaZulu-Natal op soek na diamante - ons vra of
Twee miljoen dossise Johnson & Johnson entstof moet vernietig word - hoe sal dit alle lande se inentingsveldtogte raak? Vrae hang nog in die lug oor die transaksie waarin die Suid-Afrikaanse Lugdiens aan 'n konsortium verkoop is. Verskeie munis
SAL kry 'n nuwe vennoot. Lof ná president Ramaphosa se aankondiging dat maatskappye baie meer krag mag opwek.See omnystudio.com/listener for privacy information.
President Cyril Ramaphosa kondig maniere aan om ekonomiese groei te verbeter, insluitend maniere om die impak van beurtkrag te minimaliseer. Nooddienste in Gauteng ontvang toenemend oproepe van mense wat beseer word - en beurtkrag kry die skuld
Ons kyk na die besluit en impak daarvan om die minister van gesondheid op spesiale verlof te plaas. Die Johnson&Johnson-entstof is steeds nie as veilig vir gebruik verklaar nie. Voëlgriep is by drie plase in die Vrystaat aangemeld. Die Verkiesi
Die AARTO-wetgewing sal moontlik nie in Julie geïmplementeer word nie. Die Kouga-munisipaliteit het die Oos-Kaapse regering versoek dat die munisipale gebied as 'n rampgebied verklaar word. Die DA in Tshwane is volgens gerugte besig om uitmekaa
As alles volgens plan verloop, sal onderwysers van Woensdag af ingeënt word teen Covid-19. Huldeblyke stroom in ná die dood van die legendariese aktrise, Shaleen Surtie-Richards. Zweli Mkhize het glo die ANC se Integriteitskommissie genader oor
Die minister van gesondheid, Zweli Mkhize, se belsuit om nié voor die parlementêre komitee oor gesondheid te verskyn nie, word gekritiseer. Hoewel die Junie-eksamen amptelik afgestel is, gaan verskeie skole voort met dié eksamen. Byeboere vra v
Terwyl Suid-Afrika sy hoogste Covid-19-infeksiekoers in vier maande aanteken, neem frustrasie toe oor die naskoolse verspreiding van Covid-19. Ons het reaksie op Eskom se besluit om te onttrek aan loononderhandelinge. Inwoners van White City na
Die Spesiale Ondersoekeenheid gee terugvoer oor sy ondersoek na die verkryging van Covid-19 persoonlike beskermende toerusting. Dit blyk die einde van die pad te wees vir die Wes-Kaapse speurhoof, generaal-majoor Jeremy Vearey. Ons kyk na die i
Daar is steeds onduidelikheid oor sommige aspekte van die Covid-inentings - 'n kenner gee raad. Landbou-organisasies is bekommerd oor verskeie elemente van die wetsontwerp oor grondonteiening. Sommige lede van die Pan-Afrika Parlement het hulle
Ons kry reaksie van bekommerde ouers in die Noord-Kaap oor die aankondiging dat alle graad R tot graad 7-leerders van 26 Julie af weer normaal skool gaan bywoon. 'n Nasionale taakspan van toegewyde speurders is saamgestel om transitorooftogte t
Beie mense kry Covid-inentings sonder om afsprake te maak - ons kyk na hoe dit die verspreiding van die entstowwe raak. Ons kry reaksie op die Nasionale Vergadering se spesiale debat oor boeliegedrag in skole. 'n Debat word tans in die Nasional
Gaan die omstrede e-tolstelsel in Gauteng geskrap word of nie? Leiers van die Suider-Afrikaanse Ontwikkelingsgemeenskap vergader in Mosambiek om moontlike militêre ingryping in die noorde van die land te bespreek - ons kyk na wat die moontlike
Die Minister van Gesondheid, Zweli Mkhize, ontken dat hy persoonlik gebaat het by verdagte transaksies met die kommunikasiemaatskappy Digital Vibes. Die sweefklub van Harrismith in die Vrystaat gaan na 'n ander dorp verhuis ná gewelddadige onlu
'n Misdaadklag sal na verwagting teen die voormalige raadsvoorsitter van die Suid-Afrikaanse Lugdiens, Dudu Myeni, gelê word nadat sy versuim het om voor die Staatskapingskommissie te verskyn. Landbou-organisasies sê die vuurwapenkonsepwetgewin
Die debat oor vuurwapenbesit betree 'n nuwe dimensie. Die ANC se nasionale bestuurskomitee beredeneer vandag oor die toekoms van die geskorste sekretarisgeneraal, Ace Magashule.See omnystudio.com/listener for privacy information.
Die DA verloor nog 'n prominente lid van sy kabinet - ons vra wat die impak hiervan op die party kan wees. 'n Herrie het ontstaan oor beweerde renosterstropery in die Krugerwildtuin. 'n Bekende ontleder het die Covid-19-inenting ontvang - hy de
Verpleegsters word glo aangesê om nie enige newe-effekte van die Covid-19-entstof aan te meld nie. Tog sê 'n kenner dat daar betreklik min ernstige newe-effekte is. Daar was 'n paar verrassings in die uitslae van gister se tussenverkiesings, ve
Oproepe dat die Oos-Kaap as droogterampgebied verklaar word. Verbruikersprysinflasie styg. Landbou vra vir 'n plan teen die onwettige jag met honde.See omnystudio.com/listener for privacy information.
'n Veiligheidswag wat 'n tiener doodgeskiet het toe hy 'n waarskuwingskoot tydens betogings afgevuur het, verskyn in die landdroshof in Bloemfontein. 'n Landbou-ekonoom sê debatte oor die impak van rooivleisproduksie op die omgewing moenie onde
Die saak teen oudpresident Jacob Zuma en die Franse maatskappy, Thales, is in die Hooggeregshof in Pietermaritzburg tot 26 Mei uitgestel. Die ontslape Springbokheld Chester Williams word vanaand in 'n Varsitybeker-kragmeting onthou. Vyf miljoen
Die regering sê hy is gereed vir Fase Twee van die inentingsprogram - is dit egter waar? Ons vind uit waarom baie mense steeds huiwerig is om die Covid-19-entstof te ontvang. 'n Nuwe organisasie wat die misbruik van pensioenfondse sal beveg, is
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features