Chopper Manewalis is humoristiese herinneringe van 'n chopper pilot. Die 22 episodes raak baie insidente aan, maar gee ook 'n blik van hoe die omstandighede was, en watter kattekwaad die manne tussen die oorlogmakery deur aangevang het. Baie MMWCs (main manne what count) se name word genoem, maar alles in goedertrou.
Show More
Creators & Guests
We don't know anything about the creators of this podcast yet. You can so they can be credited for this and other podcasts.