Podchaser Logo
Home
Annelie Bouwer

GROOTfm 90.5

Annelie Bouwer

A daily Music podcast
Good podcast? Give it some love!
Annelie Bouwer

GROOTfm 90.5

Annelie Bouwer

Episodes
Annelie Bouwer

GROOTfm 90.5

Annelie Bouwer

A daily Music podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of Annelie Bouwer

Mark All
Search Episodes...
Annelie gesels met Dr. Francois Stoffberg en Jan van Wyk oor finansies en geloof en hoe dit hand aan hand gaan. Mag ons bid vir finansies, wat is ons verantwoordelikheid teenoor die staat ens.
Annelie gesels met 4 mammas oor ma wees, die uitdagings, die Hoop, tyd vir jouself en hoe belangrik gebed is vir leiding as ouer en vir jou kinders

Annelie fokus op skole en jongmense in 'n gesprek met 2 Skoolseuns, Viljee Smit en Jesse Pretorius asook Pastoor Muller Kroukamp en Pastoor Werner van der Walt. Wat is ons kinders se grootste uitdagings en hoe kan ons as volwassenes hulle help
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels
PSALMS 121My hulp kom van die Here1'n Pelgrimslied.Ek kyk op na die berge:waarvandaan sal daar vir my hulp kom?2My hulp kom van die Herewat hemel en aarde gemaak het.3Hy sal nie toelaat dat jy struikel nie;Hy wat jou beskerm, slaap nooi
Annelie het met Kyle van die Saxby Twins gesels oor hulle nuwe enkelsnit en sommer sy Afrikaanse kennis getoets
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels
Leef voluit! Prediker 9:7-10 Eet dus jou brood met vreugde, drink jou wyn met ‘n bly gemoed; God het lankal reeds goedgekeur wat jy doen. 8 Dra altyd wit klere,versorg jou hare met olie. 9 Geniet die lewe met die vrou wat jy liefhet,dié lewe
Annelie gesels met Victor Green van Sunset Sweatshop oor hulle nuwe enkelsnit "Kick it"
Psalm 23 is eintlik 'n gebed vir elke seisoen van jou lewe. 1'n Psalm van Dawid.Die Here is my herder, ek kom niks kort nie.2Hy laat my rus in groen weivelde.Hy bring my by waters waar daar vrede is.3Hy gee my nuwe krag.Hy lei my op die
God kom ontmoet jou waar jy is en hoe jy dit nodig het
Danie van Loggerenberg, stigter van die @nationalcentrechildprotection word verras met 26 splinternuwe selfone (ter waarde van R20 000) – geborg deur My Spar en PEP. Volgens Danie, gaan meer as 1 200 kinderstemme nou per maand gehoor word met h
Romeine 6:5-6 5Aangesien ons met Hom een geword het in sy dood, sal ons sekerlik ook met Hom een wees in sy opstanding. 6Ons weet tog dat die sondige mens wat ons was, saam met Christus gekruisig is, sodat ons sondige bestaan beëindig kon word.
Soms moet jy die besluit neem om gelukkig te wees ten spyte van jou omstandighede en agv jou verhouding met God
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels
Annelie praat oor gelowiges wat twyfel en soms bang word en dat dit jou nie 'n slegte gelowige maak nie
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels
Die Kerkvader, Augustinus, het gesê dat hoop twee dogters het: woede en braafheid. Woede oor hoe die lewe lyk; en braafheid oor hoe die lewe kan (en behoort te) lyk. Lydingstyd konfronteer ons met hoop, woede en braafheid. Dinge kan anders lyk
Politieke Ontleder van die Universiteit van Pretoria, Roland Henwood gesels met Annelie oor die ANC se kaderontplooiing hofsake en hoe dit ons raak
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels
Kom Ons Praat Daaroor se 3 aanbieders, Annelie Bouwer, Charonike Nel en Tanya de Vente-Bijker, het uiteenlopende persoonlikhede en opinies, soos hulle oor nuusgebeure, snaakshede, hartstories en stories wat jou warm onder die kraag maak, gesels
Moenie oor ander oordeel nie(Luk. 6:37-38,41-42)1“Moenie oordeel nie, sodat oor julle nie geoordeel word nie; 2met dieselfde oordeel waarmee julle oor ander oordeel, sal oor julle geoordeel word, en met dieselfde maat waarmee julle vir ander
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features