Podchaser Logo
Home
Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Gereformeerde kerk Bergbron

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Claimed
A weekly Religion, Spirituality and Christianity podcast
Good podcast? Give it some love!
Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Gereformeerde kerk Bergbron

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Claimed
Episodes
Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Gereformeerde kerk Bergbron

Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Claimed
A weekly Religion, Spirituality and Christianity podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of Bergbron Gereformeerde Kerk Preke

Mark All
Search Episodes...
Lees: Ef 2:1-10. Fokus: Ef 2:10. Ons is God se kunswerk vir sy visie met ons. God beskou ons nou alreeds as sy meesterlike kunswerk in Jesus. Ons is sy kragtige en kreatiewe skeppingswerk. God het ‘n spesifieke visie (plan en doel) om deur
Lees: Jes 60:1-3 en 1 Joh 1:1 – 2:2. Fokus: 1 Joh 1:6-7. Die magtige teenwoordigheid van die Here het lig gebring(deel 2).God is in die lig en al sy optrede teenoor ons spreek van liefde. God se liefde verander jou sodat jy nie meer sonde
Lees: Joh 20:11-18. Fokus: Joh 20:16,17. Jesus bring ons tot opstandingsgeloof. 
Lees: Joh 19: 17-37. Fokus: Joh 19: 19-22. Die kruis word ons Koning Jesus Christus se troon. 
Lees: Joh 12: 12-19. Fokus: Joh 12: 13-15. Kenmerke van ‘n ware geloof in Jesus as die Christus. Ware geloof is Christus-gesentreerd en nie self-gesentreerd nie. Ware geloof kom deur ‘n persoonlike verhouding met Jesus Christus. Ware gelo
Lees: Gal 3:1-14 en Heid Kat Vr en Antw 38 en 39.Christus het borgtogtelik (in ons plek) gely om ons van die toorn, oordeel en vloek van God te verlos.Christus het in ons plek die toorn van God gedra (vr 37).Christus het in ons plek die oor
Lees: Ef 4:1-16 (AFR83).Fokus: Ef 4:11,12.Christus gee “gawes” om ons toe te rus vir ons dienswerk.God laat sy kerk groei as dit gesond is, soos met ons kinders. As ons kinders gesond is, groei hulle van nature soos God dit laat gebeur – die
Lees: 1 Pet 1:22 – 1 Pet 2:10 (AFR83).Fokus: 1 Pet 2:4,5,9.Die lewende kerk (deel 2).Die diepste geheim van lewe in die kerk is: Ons moet na Jesus toe gaan. Hy maak lewend!Gelowiges is nie alleen stene nie, maar ook priesters wat dankoffers
Lees: 1 Pet 1:22 – 1 Pet 2:10 (AFR83).Fokus: 1 Pet 2:4,5.Die lewende kerk. “Lewe” in ons kernverse dui op kwaliteit lewe. Die diepste geheim van lewe in die kerk is: Ons moet na Jesus toe gaan. Hy maak lewend! Die diepste oorsaak van die
Lees: 1 PETRUS 2 vers 1 - 7Fokus: 1 Petrus 2: 7Daarom is dit kosbaar vir julle wat glo, maar vir ongelowiges geld, “Juis die klip wat die bouers afgekeur het, het die hoeksteen geword, ”Die Here wil jou ook 'n hoeksteen maak!
Lees: 1 Sam 16:1-13.Fokus: 1 Sam 16:1.Wat sien die Here in my?
Lees: 1 Sam 3:1 – 4:1.Fokus: 1 Sam 3:15.God roep getroue dienaars uit hulle gemaksones tot geloofwaardige getuies.
Sondag, 18 Junie, is deur die kerkverband aangedui as Dag van Verootmoediging en Voorbidding met die energiekrisis, verval van infrastruktuur en hoë werkloosheid en misdaadvakke as motivering.Lees: 1 Sam 1:9-19 en 1 Sam 2:1-12.Fokus: 1 Sam 2:1
Lees: Eks 13: 17-22.Fokus: Eks 13: 21-22.God se plek van seëning!God het die wolk- en vuurkolom gebruik om Israel te lei na sy voorbestemde destinasie van seëning.Israel se eerste plek van seëning was by die Rietsee: Daar is die farao en
Lees: Eks 15:1-19.Fokus: Eks 15:3 (AFR20).Loof die Here as krygsman wat red!Lofprysing en aanbidding is ‘n wesenskenmerk van die Here se volk.Lofprysing en aanbidding is ons reaksie op wie die Here is en wat Hy doen.Die Here is die Ver
Lees: Jes 6:1-13.Fokus: Jes 6:7.Die betekenis van die Here se aanraking.In ons Skrifgedeelte raak die Here Jesaja aan met ‘n gloeiende kool vanaf die altaar en sy sonde is weggeneem. Dit verwys alreeds na Jesus se versoeningsoffer aan die kru
Lees: Open 5:1-10.Tema: God se droom!https://febaradio.co.za
Lees: Jes 6:1-13. Fokus: Jes 6:1-8. Die Here se heerlikheid en almag verander ons!God se almag en heerlikheid is so oorweldigend dat dit jou totaal verander dat jy Hom wil dien in nederige afhanklikheid. Omdat God so almagtig en glorieryk is,
Lees: Sag 3:1-10 (AFR53). Fokus: Sag 3:7. God vra reaksie op sy vryspraak in Jesus Christus. God verklaar Josua regverdig en klee hom met geregtigheid want Josua se naam beteken: die Here (Jahweh) verlos. Met Jesus se offer aan die kruis he
Lees: Sag 3:1-10.Fokus: Sag 3:1-4 (AFR53).Die Here sit Satan op sy plek en klee ons met feesklere.
Lees: Gen 2:25-3:21 en Eks 28:1-6.Fokus: Gen 2:25, 3:21.God bedek ons skaamte met ‘n koninklike priesterkleed.Die velle van diere het Adam en Eva se naaktheid bedek (Gen 3:21), maar het hulle nie gereinig nie en dit het ook nie skoonheid vers
Lees: Mark 15: 21-41.Fokus: Mark 15: 39.Jesus sterf as die Messias, die Seun van God.
Lees: 2 Konings 19Getrou bly, geduld... genade.
Lees: Openbaring 6: 12 - 17Die dag van die wederkoms.
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features