Lees: 1 Pet 1:22 – 1 Pet 2:10 (AFR83).
Fokus: 1 Pet 2:4,5,9.
Die lewende kerk (deel 2).
Die diepste geheim van lewe in die kerk is: Ons moet na Jesus toe gaan. Hy maak lewend!Gelowiges is nie alleen stene nie, maar ook priesters wat dankoffers oor hulle verlossing in Christus bring vir God.As jy jou gawes gebruik in diens van God om Jesus aan die wêreld bekend te maak – dan bring jy ‘n dankoffer aan God.
Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens:
Podchaser is the ultimate destination for podcast data, search, and discovery. Learn More