Perez Ministries Bothaville
Perez Ministries Bothaville
Christelike Fondasie - PerezPerez Ministries Bothaville
Hier gaan ons probeer om by die begin te begin en die basis van ons geloof stap vir stap te bou sodat ons werklik die basiese beginsels van die Woord verstaan en ń dieper verhouding met ons Vader kan bou.
Die podcasts gaan vir almal wees en nie net vir jong christene nie. Almal van ons sal iets hier kan leer. Deel die link en versprei dit, veral waar iemand meer wil weet of beter wil verstaan wat wedergeboorte is, die doop of gebed. Ons gaan probeer omvattend wees soos wat Heilige Gees ons lei.
Ons sal daarvan hou as julle met ons sal gesels en vrae vra oor goed wat julle nog nie verstaan nie of dalk net beter wil verstaan.
Geniet hierdie pad saam met ons.