Deurbraak Woord
Abba Vader is besig om mense te genees, dit het tyd geword vir ons om die deurbraak te vat en op te staan in oorwinning, onder die leierskap van ons Koning Jesus deur die leiding van die Heilige Gees.
Dit is tyd vir Deurbraak aan die armes van gees, sodat die wat se harte verbryseld is, kan genees, die wat gevangenes is vrylating kan ontvang, die wat verblind is deur die vyand weer kan sien, die wat gebroke is, in vryheid kan opstaan, en om die verlossing van Jesus te ontvang.
Podchaser is the ultimate destination for podcast data, search, and discovery. Learn More