Gryp jou snor-kam en sluit aan by Johanness Fenratis en Rafiki in die tweede episode van die November Nonsens reeks. Die week bou die manne aan op die vorige week se nonsens en probeer nog vrede maak met hul lip-lapas.
Podchaser is the ultimate destination for podcast data, search, and discovery. Learn More