Die Fondasie
Die Fondasie
In episode 1 bespreek ons die eiendom-flip-bedryf. Hennie vertel ’n bietjie van sy storie en hoe hulle SA se grootste flippers geword het.
Die Fondasie is ’n Podcast in Afrikaans oor alles eiendoms-verwant.
Ons bespreek ALLES eiendom; van beleggings en huur-om-te-verhuur tot flip, en ook verskye bedrywe wat inskakel in dfie eiendoms-wereld, soos konstruksie, agentskapp en nog vele meer.
Die Fondasie word aangebied deur Hennie Meyer, SA se grootste Flipper deur sy maatskappy Bigpond( www.bigpondproperty.co.za) ; en Albert van Wyk, belegger, entrepreneur en stigter van handelsmerke soos Millionaire at 22. (www.albertvanwyk.com)
Podchaser is the ultimate destination for podcast data, search, and discovery. Learn More