En daar was Takkie die Brakkieen sy maatjie is 'n slakkieen hul twee is beste maat!Hulle lag en hul tol en hulle speel en hul tolen hulle maak 'n groot geraas
'n maatjie hoef nie soos jy te lyksoos jy te praat of soos jy te ruik'n maatjie hou van jou soos jy isof jy 'n brak is, 'n slak isof dalk 'n paddavisBly net wie jy is!
Podchaser is the ultimate destination for podcast data, search, and discovery. Learn More