Ek verduidelik hoe ek verstaan hoe sonkragstelsels werk en hoe ons besluit het watter grootte sonkragstelsel ons nodig gehad het om "off-grid" elektrisiteit te kon kry. Indien die potgooi insiggewend is, koop vir my 'n virtuele koppie koffie de
Ek gesels inleidend oor ons energie behoeftes en hoe ons energie kan spaar en verder kan laat rek. In volgende episodes gaan ek na spesifieke energiesake kyk. Daar is baie potensiële maniere om energie meer doeltreffend te gebruik en permakultu
Hierdie potgooi gaan oor die verskil tussen gewone kompos en erdwurmkompos. As jy hou van waarna jy luister, kan jy vir my 'n koffie koop deur op hierdie skakel te klik.