Almal ken daardie hulpelose gevoel wanneer die kamera langs die pad vir jou flits. Jy glimlag beslis nie. Die rompslomp daarna laat ‘n mens selfs meer hulpeloos voel. Hulp is egter byderhand. Cornelia van Niekerk het die lig gesien en lewer ‘n unieke diens om boetes vir jou, of jou besigheid, pynloos te bestuur. Ontmoet Fines4U.
Show More
Creators & Guests
We don't know anything about the creators of this podcast yet. You can so they can be credited for this and other podcasts.