Episode 50.
In hierdie Episode chat ons oor die amazing doel van Movember en hoe jy daar kan wees vir jou vriende, ons rate ook so paar celebs se snorre en vir een of ander rede wil Scott weet hoe sny ander mense hulle balhare! Donovan rant 'n bietjie oor sy bure en dan het ons ook KFC se Ghost Pepper challenge aangpak. Al hierdie en meer op Episode 50
Weereens dankie aan elkeen van julle wat tot dusvêr support het! Of dit nou 'n subscribe was, 'n like, 'n luister of 'n kyk op Youtube, ons waardeer elkeen van julle!
Luister gerus na hierdie episode van die FKNMAN podcast op alle podcasting platforms!
RETRO COLLECT ZA : https://www.instagram.com/retrocollectza/
Podchaser is the ultimate destination for podcast data, search, and discovery. Learn More