Michael en Monique Beets is al deur baie in hulle huwelik, en selfs vandag nog is dit 'n dag vir dag stryd... veral vandat hulle baba dogtertjie so onverwags oorlede is. As jy voel jy kan nie meer nie, luister na hulle getuienis oor hoe om vas te hou aan Jesus.
Podchaser is the ultimate destination for podcast data, search, and discovery. Learn More