Podchaser Logo
Home
Goosenomics

Podmedia

Goosenomics

A weekly Business podcast
Good podcast? Give it some love!
Goosenomics

Podmedia

Goosenomics

Episodes
Goosenomics

Podmedia

Goosenomics

A weekly Business podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of Goosenomics

Mark All
Search Episodes...
In die eerste episode van die Jong Afrikaner onderhoud reeks praat ons met die koning van Afrikaans Steve Hofmeyr. Steve praat oor die media wat Afrikaners probeer uitmaak as rassiste, en hoe jong mense nie geflous moet word deur hulle narratie
In die vorige episode het Ruan gepraat oor die “Swart-pil”probleme waarmee die jeug vandag sukkel. Maar in die 12de episode van die Goosenomics Podcast bespreek Ruan hoe die Afrikaner-jeug die toekoms moet benader van ‘n “Wit-pil” perspektief a
In die 11de episode van die Goosenomics Podcast bespreek Ruan een van die belangrikste onderwerpe onder die jeug vandag, Identiteit.Oor die afgelope paar dekades het daar 'n leemte ontstaan in die Afrikaner identiteit. Indien die leemte in aang
In die 10de episode van Goosenomics stel Ruan ʼn nuwe reeks bekend met die naam “Jong Afrikaner nou wat nou”. Die reeks handel oor die probleme wat jong Afrikaners in die gesig staar in die nuwe Suid-Afrika en probeer om met volhoubare oplossing
In die vierde episode van die Goosenomics ekonomie reeks begin Ruan deur sy persoonlike filosofie te verduidelik en hoekom hy nie inkoop in die huidige hoofstroom narratief nie. Verder word die filosofiese verskille tussen Sosialisme en Kapital
In die derde episode van die Goosenomics ekonomie reeks bespreek Ruan verder die verskille tussen Sosialisme en Kapitalisme. Die voorbeeld van die potlood word gebruik om om die ekonomiese verskil tussen die twee sisteme te beklemtoon. Mark sei
In die tweede episode van die Goosenomics ekonomie reeks bespreek Ruan die grootste ideologiese debat van ons tyd. Die stryd tussen Sosialisme vs Kapitalisme. Hierdie debat is breedvoerig en speel af op drie vlakke van logika naamlik ekonomies,
In episode 6 skop Ruan met 'n nuwe ekonomie reeks af, met die doel om sin te probeer maak van hierdie deurmekaar wêreld. Die eerste episode van die reeks handel oor geld. Geld is 'n sosiale verskynsel wat handel vergemaklik, maar is dit al? Rua
Wat het die 19 jarige Gavrilo Princip, die 12 jarige Erasmus Jacobs en 56 jarige Flip Buys ingemeen? Hulle het al drie direk bygedra tot ‘n nuwe paradigma in hul verskeie omstandighede. Hoe kom ek tot by hierdie gevolgtrekking? Luister gerus en
ʼn Paar klein data punte het die afgelope paar weke in die Suid Afrikaanse nuus geakkumuleer. SABC bailout, Tito se groot plan, DA identiteit krisis, rassisme in die Bok span en die Solidariteit toekoms beraad. Op die oog af het hierdie gebeure
In die week se episode bespreek ons Trump se nuutste skandaal, en hoe dit gelei het tot die demokrate wat in mekaar in val. Ons begin ook met ‘n nuwe ekonomie reeks, waar ons die verskil tussen sosialisme en kapitalisme bespreek.
Die DA word deur die stembusse mishandel, die konstitusionele hof besluit dus om lyfstraf te verban. Solidariteit haal asem, Lesufi wil suurstof verban, en Naspers besluit om oorsee te gaan.Volg Goosenomics:Twitter:
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features