Podchaser Logo
Home
Hoe was jou naweek? met Stix

Stix Gevaaalik

Hoe was jou naweek? met Stix

A Comedy podcast
Good podcast? Give it some love!
Hoe was jou naweek? met Stix

Stix Gevaaalik

Hoe was jou naweek? met Stix

Episodes
Hoe was jou naweek? met Stix

Stix Gevaaalik

Hoe was jou naweek? met Stix

A Comedy podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of Hoe was jou naweek? met Stix

Mark All
Search Episodes...
Dirk van der Westhuizen het 'n nuwe video uit en Stix lees die nuwe tong in die kies review wat hy geskryf het van die video.Die week se musiek:The Dandy Warholes - Not if you were the last junkie on earthInstagram:@gevaaalikdotcom@stixart
In die week se episode vertel Stix van 'n deftige jong knaap met 'n ou koraal-groen Toyota Camry wat hy raakgeloop het my 'n vulstasie in Pretoria-oos.Die week se musiek: WE ARE CHAOS - Marilyn MansonInstagram:@gevaaalikdotcom@stixart_
In die week se episode vra Stix wat is kuns, of wat is 'n kunstenaar? Hy praat ook oor hoe hy homself nie sien as 'n kunstenaar nie, en niks van die goed wat hy doen sien as kuns nie.Oorspronklike artikel: https://gevaaalik.com/whatsapp-se-dat
In die week se episode Whatspp se data-gate, ek luister nog Limp Bizkit en wil weer begin skateboard, en ek is amper 36-jaar-oud.Oorspronklike artikel: https://gevaaalik.com/whatsapp-se-data-gate-is-die-exit-waarvoor-ek-gewag-hetMusiek: The T
In die week se episode praat Stix oor die WhatsApp voice note wat hordes dom mense is rye laat staan het voor drankwinkels Dinsdagmiddag. Hy raak ook aan Facebook en die dommies op Facebook wat fake news net deel asof hulle nie kan lees nie.S
Stix praat oor edibles, mislukkings met podcast recordings en ook Facebook avatars en die skape wat die goed deel.
In die week se bonus episode praat Stix met sy kreatiewe vriend Kyle. Hulle praat oor kreatiwiteit, wat dit is, waar dit vandaan kom, hoe dit werk en hoe dit ervaar word. Wat is kuns even?
Die week praat ek oor jou eie alkohol maak by die huis, want soos Jules altyd gesê het: "Good people disobey bad laws."Ek praat ook oor my secret art project waaroor ek nie eintlik praat nie. Daar is baie oor Zwakala gemmerbier en die gemmerbi
Stix praat oor hy wat weer begin teken het. Hy rant oor wat kuns eintlik is en praat oor sy kind "bribe" met 'n geweer.
Stix praat oor die dood van sy goeie vriend, "Facebook Degrees" en hoe weird alles tans is
Die week noem Stix al die heavy goed waaroor hy nie wil praat nie. Daar word geloer na koerantopskrifte en dan word dinge heavy voor daar gepraat word oor hoekom Stix nie meer die Vrydag Bederf en Stoute Boudjies op gevaaalik.com het nie.
In die week vertel Stix 'n storie uit sy verlede in Londen waaroor hy onlangs weer gedink het, en hy praat oor die vertraagde issue in die Suid-Afrikaanse gaming community waar rassisme en vuil woorde tans die hoof onderwerp van gesprek is.
In die week se episode praat Stix oor Run The Jewels, Social Media en die idee van Momento Mori.
In die week se episode praat Stix oor hoe gevaaalik.com gaan verander. Sponsors: https://gevaaalik.com/capeape https://www.komedieshop.com/collections/gevaaalik-com-merch
Die week praat ek oor Valenteinsdag, trolle en thin-privilege en die "Hoe was jou naweek?" podcast met my Stix, drop alweer op 'n Vrydag!Sponsors:Koop 'n GVLK Hempie: http://bit.ly/KGVLKMerchKoop vir jouself boom-sade: http://bit.ly/CapeApe
Die eerste episode van die nuwe jaar. Die jaar podcast ons op Vrydae, wat dink julle? Gee my bietjie meer tyd om my eende in 'n ry te kry. Die week praat ek oor creativity en dinge doen.Sponsors:Koop 'n GVLK Hempie: http://bit.ly/KGVLKMerc
DIe week praat Stix natuurlik oor die weer, want alles is nat. Daar word ook gepraat oor Facebook safety check-ins oor die Centurion/Pretoria "vloede" en dan natuurlik die storie van my retro horlosie.Sponsors:Koop 'n GVLK Hempie: http://bit.
In die week se episode word daar gepraat oor "perineum sunning" a.k.a jou hol blootstel aan direkte sonlig. Daar word ook gepraat oor die feit dat jy nou 'n "postman" 'n "post person" moet noem.
Jy het gedink tafel tennis is net 'n game, ne? Wel, in die week se "Hoe was jou naweek?" Afrikaanse podcast verduidelik Stix aan jou dat tafel tennis eintlik baie ernstig is, en hy deel ook die staaltjie van gaan om sy tafel tennis bat/paddle/r
Stix vrae die belangrike vrae, soos word jy meer hoog as jy die trek van 'n joint in hou vir langer? Daar word ook vinnig gepraat oor die kort trip na Knysna van die naweek en Kulula se uselessness.
Die week praat al die Afrikaanse media oor Gretha Widd, en Stix doen ook sy deel. Daar word ook 'n charcoal-lime lemonade probeer as 'n gesonde drankie... wat Stix dan gin by gooi om weer lekker ongesond te maak. Sponsors:http://bit.ly/KGVLKM
In die week se epsiode van jou gunsteling Afrikaanse podcast chat Stix oor die rugby wêreldbeker se einde, 'n halloween party en die hele Suid-Afrika wat nou champions is.
'n Vinnige chat oor die naweek se rugby wedstryd tussen SA en Wallis, asook 'n website wat gaan oor vloek en navorsing rondom vloek in Afrikaans.
Het jy al 'n comedy gedoen voor 4 mense? Het jy al rugby gekyk by vriende waar hulle net Afrikaans musiek luister? Hoe was jou naweek?
Stix wonder oor die rede hoekom hy begin podcast het, Skotland huil na Japan klaar is met hulle, en die NG Kerk kos hulself R3mil oor hul eie hardkoppigheid.
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features