Het ek al vir jou vertel van daai keer toe...? Wel, nee, want wie is ek nou eintlik en hoekom sal jy hoegenaamd belangstel? Ek is dalk minder "glans" as "persoonlikheid", maar soms gebeur daar net sulke snaakse en vreemde goed met my dat ek dit nie vir myself kan hou nie (soos daai keer toe ek 'n skaap op die strand gesien het!). As jy moeg is vir intellektuele stimulasie en daarvan hou om te lag - hoor hier! Plus: daar is min genoeg Afrikaanse podsendings op die wêreldwye web.
Show More
Creators & Guests
We don't know anything about the creators of this podcast yet. You can so they can be credited for this and other podcasts.