Net 'n ou lekker podcast, om met julle te praat oor die mense wat so kwaad raak en se ek spot transgender mense en so aan.
Hulle het nie 'n cooking clue waaroor hulle praat nie, maar ek sal dit alles nog verduidelik.
Jammerte almal praat nie Afrikaans nie, dis so lekker taal ne?
Podchaser is the ultimate destination for podcast data, search, and discovery. Learn More