Podchaser Logo
Home
InVia Gemeente

InVia Gemeente

InVia Gemeente

A weekly Religion and Spirituality podcast
Good podcast? Give it some love!
InVia Gemeente

InVia Gemeente

InVia Gemeente

Episodes
InVia Gemeente

InVia Gemeente

InVia Gemeente

A weekly Religion and Spirituality podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of InVia Gemeente

Mark All
Search Episodes...
“But let patience have her perfect (complete) work, that you may be perfect and entire (fully developed), wanting nothing”. - James 1:4
“Faced with an outrage, anger is the price we pay for paying attention. It is the rage that ought to come out, because, when faced with an outrage, it is a sin not to be angry." - Allen Dwight Callahan
“Only those who give thanks for little things receive big things. We prevent God from giving us great spiritual gifts because we do not give thanks for daily gifts.” - D. Bonhoeffer ...
"Om ‘n geheim te deel is ‘n betekenisvolle daad van intimiteit omdat daar soveel kwesbaarheid en vertroue betrokke is – dis hoe ons ons laat ken. Wedersydse openbaarmaking is een van die kragtigste bestanddele in ‘n verhouding."
Opstanding Sondag: Waarom Glo Ek? by InVia Gemeente
Goeie Vrydag: Is Oorgee Opgee? by InVia Gemeente
"Laaste klompie dae in Jesus se lewe was baie moeilik. Jy kan dit maar lees as ‘n verslag van verraad. Hy word bedrieg, daar word leuens oor Hom vertel, die massas draai teen hom, en die hartseer is, dit is mense naby aan hom. ‘n Mens kan nie
"I've cultivated a quiet heart. Like a baby content in its mother's arms, my soul is a baby content." - Psalm 131: 2
"Die Woord is vol woorde oor woorde. Spreuke wemel daarvan. Oor die krag van woorde. Hoe ‘n blote woord, ‘n paar letters in ‘n string geryg, ‘n sin(dikaat) kan vorm, ‘n mens kan platslaan of ophef. So probeer ons oomblik vir oomblik dinge sê om
For he satisfies the longing soul, and the hungry soul he fills with good things. Psalm 107:9...
For he satisfies the longing soul, and the hungry soul he fills with good things. Psalm 107:9...
"Hoe vind mens die balans tussen spoed en stadig-wees?"
"Skoonheid is altyd ‘n diep uitnodiging. Dit wys na die ewigheid, die onbegryplike, die wydte en wildheid van God. In Ps. 139 sê die Psalmdigter, “Your thoughts – how rare, how beautiful! God, I’ll never comprehend them!” As jy dit ten volle ka
"Paradokse in die lewe is moeilik. Die lewe is bitter en soms ook lekker. Ons vermy bitter, en glo as ons die bitter kan besweer daar meer lekker in die lewe sal wees…"
"Hoop is die geestelike krag vir ‘n “suksesvolle” lewe (vol liefde en geloof) as skepsels wat aan die een kant die goddelike vermoë ingegee is om die toekoms te kan verbeel, maar aan die ander kant sit met die menslike onvermoë om die toekoms t
"Jy kan geloof hê en ook onseker wees. Waarom sterf ‘n gewone soldaat sonder vrees en Jesus sterf met vrees en onsekerheid? Ons geloof werk soos Petrus wat op die water loop. Soms loop jy en soms sink jy…"
"Jesus wil Sy liefde aan Petrus toon deur sy voete te was en diensbaar te wees, en Petrus weier hierdie liefde. Jakob, net soos Petrus, worstel met ‘n engel en weet nie dat hy met die God van liefde veg nie. Dit vind hy eers uit die volgende da
Wat Laat Jou Siel Sing? deur Theo Geyser by InVia Gemeente
Eindjaar deur Theo Geyser by InVia Gemeente
And how blessed all those in whom you live,whose lives become roads you travelPsalm 84:5 MSG
"Give our Lord the benefit of believing that his hand is leading you, and accept the anxiety of feeling yourself in suspense and incomplete." - Pierre Teilhard de Chardin
"Josef se lewe word die grootste avontuur, nie omdat hy aan ons definisies van ware manlikheid voldoen nie, maar omdat hy dalk meer man is as al die stereotipes waarin die meeste mans inkoop.
"Waar lê God se voetspore in die jaar wat verby is? In die wag, die stilte, die stille treë waarvoor daar nie monumente opgerig is nie ..."
“Idleness may well be the devil’s workshop, but busyness is not always a virtue.” - Ronald Rolheiser
"Sommige van hierdie verslawings ontvang openlike applous van die gehoor en ander sal die dorp se tonge so bietjie meer loskry, maar dit blyk dat die verslawing waaroor mense die meeste swyg en nie na die lig wil bring nie, te make het met seks
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features