Podchaser Logo
Home
Kat en hond

RSG

Kat en hond

A weekly Kids and Family podcast
Good podcast? Give it some love!
Kat en hond

RSG

Kat en hond

Episodes
Kat en hond

RSG

Kat en hond

A weekly Kids and Family podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of Kat en hond

Mark All
Search Episodes...
Alle goeie dinge kom tot ‘n einde, en dis ook die geval met Kat en Hond. Na agt maande se heerlike saamkuier groet Lizma van Zyl met hoogtepunte van die reeks. Kenners deel vir oulaas hulle wyshede oor troeteldierversorging,  en ‘n paar van die
In die voorlaaste program van die reeks kyk ons na al die belangrikste aspekte van troeteldierversorging. Lizma van Zyl gesels met veearts dr. Hector Dreyer, wat verduidelik hoekom die regte kos, genoeg oefening en aandag so belangrik is. Hy ge
Ons honde en katte kommunikeer heeltyd met ons, maar tog is daar ‘n groot gebrek aan begrip wannneer dit by ons vierbeenkinders se lyftaal kom. Lizma van Zyl gesels met gedragskenner Madre Henderson wat die sluier lig oor katte en honde se gehe
Lizma van Zyl kuier in Khayelitsha om meer uit te vind oor ‘n reuse sterilisasieveldtog, en vat dan die pad Keurboomstrand toe. Hier gaan kuier sy by twee mense wat na aan die aarde en ook aan hulle diere leef, Elbie Steyl en Izak Botha.
Om ‘n veearts te wees, is nie aldag maklik nie. Lizma van Zyl kuier by dr. Morné de Wet om te hoor wat die uitdagings en vreugdes van sy beroep is.  Hy vertel onder meer van die harde bene wat hy aanvanklik moes kou weens die feit dat hy allerg
Daar is nie baie mense wat die wil of geduld het om vir ‘n verwaarlooste, wilde kat, ‘n huis te gee nie. Marian van Wyk van die tydskrif TUIS het egter dié uitdagende pad gestap met haar Nebukatneser – ‘n kat wat vir lank nie sonder handskoene
Die siggestremde Matiestudent Michelle Nell is nie net ‘n uitblinker op akademiese gebied nie, maar ‘n inspirasie vir almal met haar ingesteldheid teenoor die lewe. Lizma van Zyl kuier by Michelle en gesels oor haar groot hartseer - om afskeid
Dit is traumaties om ‘n troeteldier te verloor. Iemand wat al bykans twee maande lank naarstigtelik na haar hondekind soek, deel haar ervaring. Lizma van Zyl gesels met Soné Louw van Pretoria oor haar verbete stryd om haar beagle, Luke, op te s
‘n Groep vriende se liefde vir hulle troeteldiere en hulle behoefte aan antwoorde nadat hulle hond- of katkinders weens kanker gesterf het, het tot baanbrekerswerk gelei. Lizma van Zyl gesels met Munnik Marais oor sy nuwe nie-regeringsorganisas
Sekere soorte lelies is uiters giftig vir katte. Lizma van Zyl het, danksy ‘n luisteraar, hiervan te hore gekom en by dr. MC Franken van die Hermanus Dierehospitaal gaan aanklop vir meer inligting. Hy beantwoord ook ‘n paar interessante vrae wa
Talle mense skaf oor die feestyd babahondjies aan sonder om te besef met wat se verantwoordelikheid dit gepaard gaan.  Lizma van Zyl praat met dr. Ingrid de Wet, 'n veearts, oor die noodsaaklikheid van aandag en opleiding wanneer jy ‘n babahond
Die mense wat haar ken, beskryf haar as ‘n engel in die dierewêreld. Dis Micky Schlachter van die Universiteit van Johannesburg wat haar daagliks oor wilde katte én ander diere ontferm. Lizma van Zyl gesels met Micky, en gaan loer weer in by jo
Die mooimaakkoning van Suid-Afrika is aan die woord, maar Hannon Bothma gesels dan nié grimeersake nie. Hy vertel vir Lizma van Zyl van die reuse rol wat sy hondekinders in sy lewe speel, en spreek ook sy wense uit vir ons dierevriende vir die
Skrywer Riana Scheepers is ‘n groot diereliefhebber. Sy vertel vir Lizma van Zyl van die vierbeniges wat haar lewe daagliks verryk, en hoe dit haar skryfwerk beïnvloed. Riana lewer ook ‘n kragtige boodskap oor die noodsaaklikheid daarvan dat di
Hy is geliefd onder en bekend aan elke Suid-Afrikaner - nuusman Riaan Cruywagen. Dié gesoute joernalis en aanbieder het ook ‘n hart vol deernis vir ons vierbeenvriende. Lizma van Zyl gesels met Riaan oor hom en sy vrou Riana se groot liefde vir
Die feesseisoen is hier, en terwyl mense lekker kuier, is daar baie diere wat ly weens eienaars se nalatigheid en onverskilligheid. Lizma van Zyl gee ‘n paar wenke oor troeteldierversorging in die vakansietyd, en kuier by die bekende radio- en
Mense wat in dierewelsyn werk verdien almal se respek. Hulle gee hulle kosbare tyd, dikwels teen min of geen betaling. Iemand wat haarself daagliks oor diere ontferm en ‘n verskil in talle katte en honde se lewe maak, is oudomroeper Christine W
Dierekommunikeerders, of -sieners, is ‘n omstrede onderwerp. Lizma van Zyl het ondersoek gaan instel hieroor. Sy gesels met ‘n dieresiener en -kommunikeerder van die Overberg, wat van kleins af al met diere praat. Sy praat ook met een van die s
Lizma van Zyl gesels met skrywer Jan Vermeulen oor sy jongste boek oor hondegevegte. Sy maak ook ‘n draai by rubriekskrywer Maretta Bellingan wie se humoristiese staaltjies oor haar dierekinders, die lagspiere sal kielie.
Van langtafels wat kreun onder die keurigste kos kan jy haar niks vertel nie, want Isabella Niehaus en haar Duinhuis is al volksbesit. Wat baie mense nie weet nie, is dat dié bobaas sjef en kosskrywer ook passievol is oor diere. Lizma van Zyl g
‘n Groep vrywilligers werp alles in die stryd om die verkoop van troeteldiere op straat stop te sit. Lizma van Zyl praat met een van dié diereliefhebbers, Carla Erasmus van Kaapstad. Ons hoor ook hoe dit met Champ die Labrador gegaan. Sy reddin
Sy word Sondagoggende op RSG gehoor, maar staan ook agter die stuur van die stasie se sake. Dis Magdaleen Krüger met wie Lizma van Zyl gesels. Magdaleen is ‘n groot diereliefhebber, en haar twee katkinders is haar hart se punt. Sy vertel van Ka
Dana Snyman is nie net ‘n bekende joernalis en skrywer nie, maar ook ‘n groot diereliefhebber. Lizma van Zyl kuier by dié Weskusser, wat onder meer vertel hoe betrokke sy brakke by sy skryfproses is. Dana vat ons ook terug na sy ontmoeting met
Soos mense nie op hulle oudag aan die genade uitgelewer wil word nie, wil ons troeteldiere ook nie. Lizma van Zyl gesels oor iets wat haar na aan die hart lê – die versorging van bejaarde diere. Dr. Morné de Wet gee mediese en ander wenke, en K
Min dinge gee diereliefhebbers soveel bevrediging as om vir 'n kat of hond wat sonder heenkome is, 'n vir-altyd huis te gee. Aanneming gaan egter aanvanklik altyd gepaard met 'n paar uitdagings. Lizma van Zyl gesels met 'n dieregedragskenner oo
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features