Ontdek die wêreld, sy mense, spys en drank en nog baie meer in hierdie lekker ligte potgooi in Afrikaans. Agter die mikrofoon is Kaapse skrywers en reisigers Maryke en Clifford Roberts. Volg ons op Twitter by @kontreiklets, @MarykeRoberts en @CliffordRobots. Stuur gerus 'n boodskap en dalk word dit in die volgende uitsending van Kontrei Kleits gebruik!
Show More
Creators & Guests
We don't know anything about the creators of this podcast yet. You can so they can be credited for this and other podcasts.