Gays en lesbiërs beleef vandag ‘n meer toeganklike era as die gays van 30 jaar gelede. Henk Botha het dekades gelede GASA gestig en was ook die redakteur van die eerste gay koerant in Johannesburg. Hy gesels oor die kopskuiwe van toe en nou vir gays… én vir jou.
Podchaser is the ultimate destination for podcast data, search, and discovery. Learn More