Riaan le Roux
KortliksRiaan le Roux
Hi daar, my naam is Riaan le Roux en hier is wat jy kan verwag: kortliks!
'n Kortlikse Bybelstudie en daaglikse refleksie. Die doel is om kortliks met jou te deel wat ek leer in my daaglikse Stiltetyd en te reflekteer op die Woord en huidige omstandighede.
Hier is ietsie kort om jou dag mee te begin.