Mnr. Edward Vorster en sy vier seuns, Barend, Pieter, Eddie en Francois, bestuur die Mahela-
groep in Limpopo. Hulle het diverse belange in die landbou, maar (uitvoer)sitrus kraai koning. Hulle het ook op elk van die agt boerdery-eenhede ’n tonnel vir hul werkers opgerig. Elke eenheid se werkers verbou hul eie groente in dié tonnels. Dit het oor die jare in ’n mededinging onder die plase ontaard om te kyk watter groep werkers die mooiste groente kan verbou. Pieter was ook Limpopo se Boer van die Jaar in 2018.
Podchaser is the ultimate destination for podcast data, search, and discovery. Learn More