Podchaser Logo
Home
Soen my druk my

Soen my druk my

Released Thursday, 11th January 2018
Good episode? Give it some love!
Soen my druk my

Soen my druk my

Soen my druk my

Soen my druk my

Thursday, 11th January 2018
Good episode? Give it some love!
Rate Episode

Unlock Episode Insights with

Podchaser Logo PRO

Reach • Demographics • Contacts • More

Pro Features

Audience & Reach for Soen my druk my

See a breakdown of Audience & Reach for Soen my druk my

Unlock Episode Audience & Reach with Podchaser Pro

Brand Safety for Soen my druk my

See Brand Safety for Soen my druk my

Unlock Episode Brand Safety with Podchaser Pro

Ad Rate Card of Maak Of Breek

How much does it cost to advertise on Maak Of Breek?

PlacementCost
Pre-rollAds played before an episode.
Mid-rollAds played during an episode.
Post-rollAds played after an episode.

Frequently Asked Questions about Maak Of Breek

Rate

From The Podcast

Maak Of Breek

Alwyn is in 1985 gebore in Springs. Hy woon tans in Pretoria. Alwyn se passie vir musiek kom al van “Klein tyd’ af waar hy in n familie vol musikante groot geword het. Alwyn is al van skooltyd af in die musiekbedryf en leef sy passie vir sy musiek tenvolle uit. Hy is baie gewild onder sy ondersteuners en ander musikante. In 2007 het hy in verskeie talent kompetisies deelgeneem onder andere, Soek die sanger, Afrikaanse Idols, Supersterre en Klipdrift Idols.Alwyn is beslis n belewenis op die verhoog, sy suiwer stem en lyf swaai vermaak altyd sy gehoor en streef hy daarna om hulle almal op hul tone te hou.Alwyn het al die voorreg gehad om saam verskeie kunstenaars die verhoog te deel namens Zak van Niekerk, Fredie Nest, Billy Forest, Bobby Angel. Barbara Ray,Sally Vaughn, Jody Wayne en Lance James. Vanaf 2012 tree Hy op by Aardklop en Kknk asook ander feeste.2013 was hy deel van die Kersfees skouspel saam met Jannie Moolman, Liza Bronner, Rina Hugo, Jay du Plessis, Alrina de Wit,Kobus Muller, Henrico en Carly Baily. Hy was ok deel van die Afrikaanse musiekfees 13 waar hy verhoog gedeel het saam met Bobby van jaarsveld, Dj ossewa, Manie Jackson, Jak de Priester, Elizma Theron, en verskeie ander kustenaars. 2013 het hy ook vir die internationale sanggroep ”Smokie” vermaak by hul media partytjie.2014 het Alwyn by die Oppiwater kunstefees opgetree waar hy n “Neil Diamond” tribute gedoen het. Later 2014 was sy album ”Maak of Breek” ook vrygestel, enspeel sy liedjies tans op verskeie radiostasies in Suid-Afrika.Einde 2014 het sy loopbaan nog n groter sprong gevat toe hy saam “Vengaboys” hulle toer in Suid-Afrika se verhoog geopen het.Sy album doen baie goed, en omdat hy net so goed op verhoog is soos op sy cd, is hy baie op anvraag by Funksies, Troues, Feeste en Restaurante.

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Episode Tags

Do you host or manage this podcast?
Claim and edit this page to your liking.
,

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features