Magalies Afrikaanse Podcast
'n Afrikaanse potgooi / podcast met ligte filosofie en nonsens-praat in Afrikaans. Evert en Rudolph het geen antwoorde nie, maar steeds maak dit nie dat hulle hulle bekke hou nie.Daar is 'n nuwe episode elke week of elke tweede week op Woensdag.
Kyk uit vir ons substrome:Klets - Lekker ligte geselsiesBoekklub - Ons beskreek 'n boek saam met FrancoisHensoppers - Suid Afrikaners regoor die wêreld se storiesPop - Flieks, TV stories, etcMagalies vs - Ons vasvra kompetisie oor mites en internet legendes
Kommentaar of inligting: [email protected]/magaliespotgooi
Podchaser is the ultimate destination for podcast data, search, and discovery. Learn More