Podchaser Logo
Home
Mevrou Mevrou

JacPod

Mevrou Mevrou

A weekly Society and Culture podcast
Good podcast? Give it some love!
Mevrou Mevrou

JacPod

Mevrou Mevrou

Episodes
Mevrou Mevrou

JacPod

Mevrou Mevrou

A weekly Society and Culture podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of Mevrou Mevrou

Mark All
Search Episodes...
Dis verkiesingstyd en die Mevrouens is skoon uit hulle kassies – of eerder stembussies. Dis 30 demokratiese jare later, maar hulle onthou daai 94-verkiesing asof dit gister was. Nie net kon die Mevrouens vir die eerste keer ook stem nie … Gerda
Die Mevrouens bieg hulle was ook – net soos die res van die wêreld - vas gevang in die dramatiese verwikkelings van die Britse koninklike familie. Met die pinkies in die lug en die tee wat nie uit die koppie mors nie, vra dié twee ook nederig o
Dis met skok dat die Mevrouens besef hulle gunsteling grootword jare, was vier dekades terug! Daai dae van hare klits en ‘perm’, die plakkate teen die kamermuur, die groot oorbelle en baie pienk grimering, voel soos nou die dag. En hulle ken da
Die een oomblik het Mevrou nog in die branders baljaar en die volgende oomblik het haar Desember vakansie in een ontaard met ‘n allergiese reaksie. Sy moet nou die realiteit in die gesig staar dat sy moontlik allergies geraak het vir skulpvis –
Dis die maand van liefde en die Mevrouens wil nou nie uit voel nie. Hulle moet egter toegee dat Valentyns Dag nie juis die hoogtepunt van hulle liefdeslewe is nie, na meer as 20 jaar van getroude lewe. Maar dit beteken nie die liefde is ‘n uitg
Die Mevrouens besef Kersfees is op ons, maar dit beteken nie dat hulle so heeltemal op Kersfees is nie. Gerda de Sousa en Dianne Broodryk besef dat daar min dae is om die Kersfees gees te vang en alles te doen wat op die prioriteits lys is. Maa
Om te spuit, of nie te spuit nie … dít is die gewigtige vraag wat Gerda de Sousa en Dianne Broodryk oorweeg, want ‘n vullertjie hier en ‘n plukkie of ‘n pompie daar is klaarblyklik deesdae ook glad nie meer ‘n skande nie. Dis nou nie asof ieman
Geen Mevrou se lewe is volmaak as daar nie ten minste een keer ‘n dag oor beurtkrag gekla kan word nie. Dit klink deesdae al hoe meer idillies om te kan lewe sonder ‘n tradisionele Eskom krag aansluiting en om nie meer hartkloppings te hoef kry
Almal is skelms! Niemand gee meer ‘n flenter om vir iemand anders nie … dit voel soms so, maar is dit nie lekker as die teendeel gebeur nie? Dit klink amper te goed om waar te wees, maar hierdie Mevrouens het dit eerste-hands beleef. In episode
‘n Kinder partytjie is nie speletjies nie, al is dit juis wat dit veronderstel is om te wees.Die Mevrouens is natuurlik kenners oor hoe om die perfekte verjaarsdag partytjie te reël.Maar 2023 is ‘n tameletjie van ‘n verjaarsdag jaar, want die
Ons weet almal van die slaggate wat sommer oornag op ons gereelde paaie inval – veral na ‘n lekker reënbui. Die Mevrouens is parrate bestuurders en word nie sommer gevang nie. Maar, wragtig – daai een oggend voor son-op, net om die draai van di
Daar was ‘n paar jaar wat die Mevrouens die strate van Johannesburg oorgevat en seker gemaak het hulle eet en drink na hartelus, partykeer selfs óp die tafel in plaas van áán tafel. Dit was toe die Mevrouens altwee in Joburg gewerk en net ‘n pa
Daar was ‘n paar jaar wat die Mevrouens die strate van Johannesburg oorgevat en seker gemaak het hulle eet en drink tot hartelus, partykeer selfs óp die tafel in plaas van áán tafel. Dit was toe die Mevrouens altwee in Joburg gewerk en net ‘n p
Dit het langer gevat as om te kraam – en Mevrou het nie eers ‘n nuwe baba om daarvoor te wys nie. ‘n Halwe dag in die ortodontis se stoel en nou sit Mevrou met ‘n mondvol draadjies, haar tande letterlik agter tralies. In die sesde episode van M
Mevrou het besluit dat die eetkamer kas, waarmee sy groot geword het, nou ‘n ander kleur moet kom. Die kwas gier het Mevrou ook gebyt. Maar mag mens die blik verf leeg maak op enige erfstuk? In die vyfde episode van Mevrou Mevrou, skraap Gerda
Mevrou het besluit dat die eetkamer kas, waarmee sy groot geword het, nou ‘n ander kleur moet kom. Die kwas gier het Mevrou ook gebyt. Maar mag mens die blik verf leeg maak op enige erfstuk? In die vyfde episode van Mevrou Mevrou, skraap Gerda
Mevrou het besluit dat die eetkamer kas, waarmee sy groot geword het, nou ‘n ander kleur moet kom. Die kwas gier het Mevrou ook gebyt. Maar mag mens die blik verf leeg maak op enige erfstuk? In die vyfde episode van Mevrou Mevrou, skraap Gerda
Nes jy dink jy het nou al alles gesien, gehoor en beleef … dan slat hy jou van ‘n kant wat jy nooit verwag het nie! Mevrou se besoek aan die tandarts eindig in ‘n 12 tot 16 maande vonnis: Draadjies! In die vierde episode van “Mevrou Mevrou”, on
Nes jy dink jy het nou al alles gesien, gehoor en beleef … dan slat hy jou van ‘n kant wat jy nooit verwag het nie! Mevrou se besoek aan die tandarts eindig in ‘n 12 tot 16 maande vonnis: Draadjies! In die vierde episode van “Mevrou Mevrou”, on
Hierdie episode kom met ‘n waarskuwing – Mevrou huil en lag op dieselfde tyd, dis ‘n emosionele tuimel trein! Mevrou pak bokse, meubels en klere – hulle trek. In die derde episode van “Mevrou Mevrou”, bars Gerda de Sousa sommer in trane uit ter
Mevrou gaan net “gou-gou eiers koop om die poeding klaar te bak”. Die volgende oomblik bars ‘n kar oor die stopstraat – skraap die nommerplaat skoon van die neus van Mevrou se kar af – en jaag weg. “Hierdie b!*%&em gaan nie hiermee wegkom nie!”
Mevrou het ‘n dilemma … mag ‘n mens foto’s opskeur? Nie ál die foto’s nie, maar daai oues wat jy nog gehou het vir wie-weet-hoekom en wie-weet-wie. Foto’s waarop jy niemand meer herken nie op plekke wat jy nie meer kan onthou nie. Die een Mevro
Maak reg om te hoor waaroor ‘n Mevrou se lewe nou eintlik gaan. Van 28 Februarie 2023 bring Gerda de Sousa en Dianne Broodryk jou ‘n weeklike dosis van hardop lag, lang trane huil, vra vir genade en pleit vir geduld. Dié twee bekende stemme van
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features