Podchaser Logo
Home
Middag op RSG 1

RSG

Middag op RSG 1

A daily News, TV and Film podcast
Good podcast? Give it some love!
Middag op RSG 1

RSG

Middag op RSG 1

Episodes
Middag op RSG 1

RSG

Middag op RSG 1

A daily News, TV and Film podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of Middag op RSG 1

Mark All
Search Episodes...
Lizma van Zyl gesels met dr. Johann Augustyn, 'n wetenskaplike en sekretaris van die SA Deep-sea Trawling Industry Association, SADTIA, oor die wydverspreide gevolge van aardverwarming op oseane. Hy verduidelik dat fisiologiese gevolge op vis-
Boere kan eersdaags krag aan Eskom lewer… Ja, dit klink dalk vreemd, maar boere met sonkragstelsels sal volgens 'n nuwe Eskom-skema enige oortollige krag in die netwerk kan stort. Die projek is nie net voordelig vir boere nie, maar sal help om
Sue Pyler en Ettienne Ludick praat met Johan van Graan van die Instituut vir Risikobestuur en 'n kenner op die gebied van rekenaarsekuriteit oor hoe om jouself aanlyn te beveilig.
Sue Pyler kyk na 'n paar maniere hoe jy jou huis kan beveilig teen moontlike brande.
Bewaringslandbou word al hoe belangriker vir Suid-Afrikaanse boere, weens aardverwarming. Lizma van Zyl gesels met dr. Hendrik Smith van Graan SA oor die vorm van boerdery wat, hy 'n unieke wapen in die stryd teen klimaatsverandering noem. Ons
'n Nederlandse maatskappy is besig om wêreldwyd naam te maak vir sy proses om afval en ongebruikte kos, wat baie soetgoed insluit, in veevoer te omskep. Lizma van Zyl gesels met Karel van der Velden vanuit Veulen oor Food-for-Feed wat nie net h
Tania Lochner van Rawsonville deel 'n storie met Sue Pyler oor hoe hulle gesin in die jare sestig met eende gery het na 'n troue, en hoe hulle tuis was in die bad van die hotelkamer.
Minder is meer, sê die kenners. Sue Pyler kyk na hoe jy maklik minimalisties kan leef.
Die wêreld se vleilande is aan die verdwyn, en klimaatsverandering is een van die hoofoorsake. Min mense besef watter groot rol die ekostelsels in mens en dier se lewe speel. Lizma van Zyl gesels met varswater-ekoloog dr. Kas Hamman oor die bed
Wenke vir die versorging van hande en naels tydens die koue wintermaande.
Nicola Greeff vertel vir Sue Pyler meer ook Sappi se klankleserboeke.
Ettienne Ludick praat oor 'n nuwe selfoontoepassing wat kan help om kinders se toesteltyd te bestuur.
Wêreldleiers op die gebied van klimaatsverandering het onlangs in Portugal bymekaargekom om sowel uitdagings as oplossings te bespreek met spesifieke betrekking tot die wynbedryf. Lizma van Zyl gesels met een van Suid-Afrika se twee afgevaardig
Sue Pyler het met Vian Singleton, oftewel Thomas van 7de Laan, gepraat met die oog op jeugmaand. Hulle het ook gepraat oor sy storielyn in die sepie waarin die rol van groepsdruk uitgebeeld word.
Die spekboom word beskou as 'n wonderplant. Dit is gehard, hoog in voedingswaarde vir mens en dier, en uiters doeltreffend met die verwydering van koolstof uit die atmosfeer. Lizma van Zyl gesels met Peter Shrimpton van Heart Capital oor hulle
Marthinus Wagman, takbestuurder by die troeteldierarea van die lughawe op George, verduidelik aan Sue Pyler wat die prosedure is om met 'n troeteldier te reis.
Ons hoor daagliks hoe nadelig plastiekbesoedeling is, maar wat is die vernaamste probleme en wat kan ons daaraan doen? Lizma van Zyl gesels met die voorsitter van die Suid-Afrikaanse Plastiekherwinnersorganisasie, Johann Conradie. Hy deel ook w
Gesondheidsoordele van gemmer.
Klimaatsverandering is nie selektief nie, en selfs 'n gewas soos sorghum begin ly onder stygende temperature. Sorghum, 'n stapelvoedsel vir miljoene, is egter 'n geharde gewas wat soos die aarde verwarm selfs 'n belangriker rol sal speel. Lizma
Om te lank te sit veroorsaak onder meer rugprobleme. Ettienne Ludick stel ondersoek in.
Ettienne Ludick praat oor die redes waarom voertuie versien moet word.
Lizma van Zyl gesels met bioveiligheidskemmer dr. Hennie Groenewald oor die genetiese modifikasie van landbougewasse. Hy verduidelik waarom sekere gewasse geneties gemodifiseer word, wat se rol klimaatsverandering speel en hoe daar seker gemaak
Om te boer is nie maklik nie. Ettienne Ludick gesels met Anno Kruger, 'n groenteboer van Hekpoort, wes van Johannesburg, oor die uitdagings van hierdie soort boerdery.
Hulle sê sáám is ons sterker, en 'n inisiatief wat in die Wes-Kaap en Gauteng al hoe meer sukses behaal, getuig opnuut hiervan. Industriële simbiose is die deel van hulpbronne en kennis om ekonomiese groei te bevorder en 'n meer eko-vriendelike
'n Groot tuin is nie vir almal beskore nie, veral nie as jy in 'n woonstel of meenthuis bly nie. Ettienne Ludick gesels met JJ Janse van Rensburg van Garden World in Johannesburg oor tuine in klein spasies.
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features