Sherman betaal die geld wat hy sy ma geskuld het terug en onderneem om haar en Santie te help met hulle nuwe planne vir die bakkery. Oscar Petersen nooi almal na die Hoffmans se huis waartydens hy die waarheid oor Gillian se moord, asook die identiteit van die regte moordenaar tot almal se skok onthul.
Podchaser is the ultimate destination for podcast data, search, and discovery. Learn More