Christine Wessels kyk na familiegeheime en die uitwerking daarvan op die familie, gesin en individu. ‘n Sielkundige, Madine Swart, gesels oor hoe geheime in ‘n familie ontstaan en wat die gevolge daarvan op ‘n familie en gesin kan wees. Willem Swanepoel deel sy ervaring oor verslawing as ‘n familiegeheim.
Podchaser is the ultimate destination for podcast data, search, and discovery. Learn More