Podchaser Logo
Home
Naweek Aktueel

Radio Pulpit

Naweek Aktueel

A weekly Religion, Spirituality and Christianity podcast
Good podcast? Give it some love!
Naweek Aktueel

Radio Pulpit

Naweek Aktueel

Episodes
Naweek Aktueel

Radio Pulpit

Naweek Aktueel

A weekly Religion, Spirituality and Christianity podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of Naweek Aktueel

Mark All
Search Episodes...
Proff. Wannie Carstens, Fanie Snyman en Christo van der Rheede deel hul perspektiewe re identiteitsverstaan midde SA realiteite www.radiokansel.co.za
Hemelvaart en Pinkster - Past. Bernard van der Vlies en Prof. Rothney Tshaka gesels oor hierdie belangrike gebeure www.radiokansel.co.za
Kinders, tieners veral word maklik ingesuig in aktiwiteite en voorstelle op sosiale media. Misdadigers van allerlei aard bekom sensitiewe materiaal en dreig die prooi daarmee af. Nadine Blom gesels oor hierdie belangrike saak. www.radiokansel.c
Proff. Chris van der Merwe en Robert Vosloo gesels oor Grenslose Genade www.radiokansel.co.za
Dr. Callie Fourie en ds. Andre Bester gesels oor die EGK se tagtigste verjaardagvieringe www.radiokansel.co.za
Drr. Braam Hanekom, Nioma Venter en Prof. Johan van der Merwe verken saam - moraliteit en Suid-Afrika? www.radiokansel.co.za
Wat is verantwoordelike vernuwing in die kerk? Di. Joe Janse van Rensburg, David Higgs en Nardus Greyling, NG Jeffreysbaai gesels. www.radiokansel.co.za
Proff. Hennie Stander, Christina Landman en dr. Isak Burger gesels oor die sin en wese van geloof. www.radiokansel.co.za
God is liefde, getuig Rickardo Broxham www.radiokansel.co.za
Prof. Fanie Snyman en dr. Ryna Grobbelaar gesels oor die uitdagings en geleenthede wat aftrede bied. www.radiokansel.co.za
Proff. Willem Landman, Lizette Rabe en dr. Andre van Niekerk gesels verkennend oor genadedood en aanverwante sake www.radiokansel.co.za
Hans Pretorius, Jacques Janse van Vuuren en Johnny Mokoena gesels oor hul passie vir die gemeenskappe waarvan hul deel is en hoe hulle ten spyte van weerstand sukses behaal www.radiokansel.co.za
Somtyds loop oortuigings rondom sekere sake uiteen. Kan daar van mekaar verskil word en tog die eenheid bly bewaar. Luister na dr Knoetze, voorsitter van die sg. Koinonia sinode en ds. Jan Lubbe, moderator van die NGK. www.radiokansel.co.za
Wat beteken dit om stylvol Christen te wees? Luister na Andre Bartlett, Rudie Swanepoel en Bernard Pieters oor hierdie saak. www.radiokansel.co.za
Dale Macray is die skakel persoon vir n baie spesiale projek in Krugersdorp.Zuleka Smit vertel van n boek spesiaal vir kinders geskryf - Ben en die groot toets. www.radiokansel.co.za
An-Mari do Carmo en Renthia Buitendag gesels heerlik saam www.radiokansel.co.za
God roep sy kerk om aan te sluit by dit waarmee Hy besig is. Dr Isak Burger, di. Jan Lubbe, Leendert Wijnja en Past. Clifford Sheldon gesels om doe beurt oor wat dit mag beteken. www.radiokansel.co.za
Proff. Tanya van Wyk, Johan van der Merwe en Fanie Snyman plaas die konflik tussen Israel en die Palestyne in Bybelse konteks www.radiokansel.co.za
Proff. Marius Nel en Cobus van Wyngaard help om hierdie bede - laat U Koninkryk kom beter te verstaan. www.radiokansel.co.za
Proff Fanie Snyman, Tanya van Wyk en dr Braam Hanekom wissel gedagtes oor intergeloofsgesprekke www.radiokansel.co.za
Hoe gaan dit met jongmense in Suid-Afrika? Klaarblyklik nie goed nie. Clifford Sheldon, di. Christo Nel en ds Anriette de Ridder gesels saam www.radiokansel.co.za
Ds Charlotte Sibanjoni is die eerste "swart" vroue predikant op n NG kerk kansel.Ds David gesels oor die ekologiese uitdagings wat ons die hoof moet bied. www.radiokansel.co.za
Ds Rethie van Niekerk vertel hoedat n mens te midde van vele uitdagings steeds staande kan bly www.radiokansel.co.za
Ds Wimpie Wasserman verhuis na Nederland en vertel meer daaroor.Dr Isak Burger praat reguit oor Suid Afrika en sy konteks www.radiokansel.co.za
Daar is soveel meer aan Jesus skryf dr. Coenie Burger en Prof. Marius Nel. Dr. Frikkie Coetzee gesels oor sy doktorale verhandeling oor Evangelisasie www.radiokansel.co.za
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features