Podchaser Logo
Home
Naweekaktueel

RSG

Naweekaktueel

A weekly Society, Culture and Health podcast
Good podcast? Give it some love!
Naweekaktueel

RSG

Naweekaktueel

Episodes
Naweekaktueel

RSG

Naweekaktueel

A weekly Society, Culture and Health podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of Naweekaktueel

Mark All
Search Episodes...
Wessel Pretorius beamntwoord 'n luisteraarsvraag.
Die MK-party vra dat die stemme met die hand oorgetel word. Buitelandse reaksie op Suid-Afrika se verkiesings is oor die algemeen gunstig. Waarheen nou vir die voormalige Amerikaanse president, Donald Trump?
Wessel Pretorius toetsry 'n Indiese sportnuts.
'n Vrou deel haar angs met ons nadat haar identiteit gesteel is. Die redakteur van Plane Talking verduidelik wat presies turbulensie is ná vandeesweek se Singapore Airlines-drama. Twee milleniërs deel hulle menings oor die stand van sake in Sui
Wessel Pretorius bespreek 'n luisteraarsbrief.
Wat sou die implikasies wees vir die nasionale gesondheidsplan sou die ANC die verkiesing verloor? Kommer dat misdaadstatistiek weerhou word omdat die verkiesing om die draai is. Die Lions wil met 'n oorwinning oor die VRK-voorlopers, hulle kan
Wessel Pretorius beantwoord 'n luisteraarsbrief.
Die reddingsoperasie by die ineengestorte woonstelgebou in George duur vir 'n vyfde dag voort. Die amptelike dodetal staan nou op dertien. Vroue in Suid-Afrikaanse politiek lig hulle menings oor uitdagings in dié beroep.
Wessel Pretorius toetsry ‘n Ford.
Die Oekraïense oorlog is vandag 800 dae aan die gang. ISIS, oftewel DASH, is besig om Malawi te radikaliseer.Terwyl die wêreld mediavryheidsdag vier te midde van Suid-Afrika se viering van 30 jaar demokrasie, vertel joernaliste hoe hulle destyd
Anita Visser kyk op Vryheidsdag terug op 30 jaar van demokrasie in Suid-Afrika. Haar gaste is die politieke ontleder, prof. Susan Booysen, professor Anthoni Van Nieuwkerk van Wits en prof. Dirk Kotzé van Unisa.
Wessel Pretorius toetsry 'n Nissan-bakkie.
Byna ‘n miljard Indiërs stem in die geskiedenis se grootste demokratiese verkiesing ooit. Kommer oor Suid-Afrikaners se hoë skuldvlakke.
Wessel Pretorius toetsry 'n Land-Rover.
Byna die helfte van Suid-Afrika se gesuiwerde drinkwater kom nié by die verbruiker uit nie weens grootskaalse infrastruktuurverval. Gautengers reageer op die afskakeling van die omstrede e-tolstelsel. Selfstandig en uitgesproke - ons ontleed di
Wessel Pretorius toetsry ‘n Japanese sportnutsvoertuig.
Mangaung is die land se swakste presterende metro. ‘n Herrie in VSA omdat Moskou jare lank diplomate met ultrasoniese wapens teiken. Ons bring hulde aan veteraan-omroeper Hennie Maas.
Suid-Afrikaners sal van 1 April af nie meer elektroniese bankoorplasings na buurlande kan doen nie. Kanker neem geweldig toe by mense jonger as 50. Opposisiepartye dreig met die hof oor grondhervorming. Gierigheid onder die soeklig ná die Marku
Wessel Pretorius toetsry 'n Indiese bakkie.
Meer as 90 mense is dood en byna 200 beseer in ’n ISIS-aanval in Moskou. Die Speaker van die Nasionale Vergadering onder druk om te bedank ná korrupsie-aanklagte. Magnus Heystek reageer op Markus Jooste se dood.
Wessel Pretorius bespreek 'n luisteraarsbrief.
Die GOOD-party maak sy verkiesingsmanifes aanlyn bekend. Die Parlement soek groter seggenskap in die begroting wat hy van die nasionale tesourie kry. Irma Stern se ikoniese skildery, THE SMOKER, word eersdaags in Kaapstad opgeveil.
Wessel Pretorius toetsry 'n voorwielaangedrewe 7-sitplekker.
Reaksie op Pravin Gordhan se uittrede uit die politiek. Na aanleiding van Wêreld Vrouedag, fokus ons op servikale kanker; Egipte beplan 'n tweede Suezkanaal.
Wessel Pretorius toetsry 'n Japanese sedan en 'n Suid-Koreaanse sportnutsvoertuig.
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features