Podchaser Logo
Home
Nuusmakers met Mia Spies

Mia Spies & Volume

Nuusmakers met Mia Spies

Claimed
A weekly News, Society and Culture podcast
 1 person rated this podcast
Nuusmakers met Mia Spies

Mia Spies & Volume

Nuusmakers met Mia Spies

Claimed
Episodes
Nuusmakers met Mia Spies

Mia Spies & Volume

Nuusmakers met Mia Spies

Claimed
A weekly News, Society and Culture podcast
 1 person rated this podcast
Rate Podcast

Episodes of Nuusmakers met Mia Spies

Mark All
Search Episodes...
Drie afsonderlike urineer-voorvalle by die Universiteit Stellenbosch het die laaste ses maande die nuus gehaal. Al die voorvalle was by manskoshuise en daar was glo baie drank betrokke by elkeen. In die jongste voorval verlede week het ‘n erg b
Teen dié pas gaan die Britse koning Charles III meer eerste ministers as sy ma deurdraf. 15 eerste ministers het onder Koningin Elizabeth II gedien. Koning Charles trek nou al by sy 2de, nadat Liz Truss ná net 45 dae (die kortste termyn in Brit
Daar was die laaste ruk verskeie voorvalle van kindermoorde in die nuus, maar met ander groot nuus (Zuma se korrupsieverhoor is uitgestel en die Steinhoff-sage) het dit nie die hoofopskrifte gehaal nie. Die grusame moord op Bokgabo Poo (4) van
Dit was die laaste ruk bloedig warm in groot dele van die land. Ek was vroeër die week in die Laeveld en dit was sonder twyfel die warmste wat ek al ooit in my lewe gekry het. Die kwik het elke dag tot in die veertigs gestyg, en met die land se
Die ontvoering van ‘n vrou verlede week in Kaapstad is die jongste van ‘n reeks ontvoerings hier op eie bodem. Die 35-jarige Oekraïense vrou se geel Audi is in Blue Downs tot ‘n stilstand gedwing toe twee karre weerskante van haar stilhou, sy
‘n Naweekwegbreek saam met haar gesin het tragies geëindig vir Kimon Bisogno (39) van Kaapstad. Sy het Sondagoggend by die Sentraalstrand in Plettenbergbaai geswem, glo net heupdiepte, toe sy deur ‘n haai doodgebyt is. Dit is die tweede noodlot
Kragfrustrasies onder Suid-Afrikaners kook oor nadat Eskom dié week Fase-6 beurtkrag ingestel het. Daar was selfs praatjies van fase 8 of hoër. Dis duidelik dat daadwerklike ingryping en dringende oplossings nóú nodig is. President Cyril Ramaph
Koningin Elizabeth II (96) was tot haar dood verlede week meer as sewe dekades die koningin van die Verenigde Koninkryk, en vir bykans een dekade van haar heerskappy was Suid-Afrikaners self ook onderdane van haar. Dít is een van die groot rede
Die nuutverkose Britse premier Liz Truss moet leiding neem te midde van ‘n sukkelende ekonomie, energiekrisis en stygende lewenskoste. Truss het in haar eerste toespraak as premier onderneem om dadelik in te spring en die groot uitdagings wat B
Wetstoepassingsagentskappe het hierdie week groot visse inkatrol in verband met staatskaping. Transnet se voormalige hoof Brian Molefe, en voormalige finansiële hoof Anoj Singh is saam met twee ander in hegtenis geneem vir korrupsie en bedrog v
Ashley Oosthuizen (23) oorspronklik van George, sit al van Oktober 2020 in 'n tronk in Thailand nadat sy geteken het vir 'n pakkie wat dwelms bevat het. Sy is skuldig bevind op aanklag van internasionale dwelmhandel en lewenslange tronkstraf op
Oudpres.Jacob Zuma is verlede jaar tronk toe gestuur vir 15 maande vir minagting van die hof, maar net 2 maande later is hy op mediese parool vrygelaat. Landsburgers was stomgeslaan. Die hooggeregshof het beslis sy vrylating was ‘onregmatig, on
Die konflik in Oekraïne woed al langer as 5 maande, en daar is geen teken dat Rusland binnekort 'n einde aan die oorlog gaan maak nie. Hier op Nuusmakers gesels ons gereeld met Michele Potgieter, ‘n Suid-Afrikaner wat in Oekraïne woon. Sy het o
‘n Massaverkragting aan Gauteng se Wes-Rand het die land geskok. Agt vroue is verlede week verkrag en beroof terwyl hulle besig was om ‘n musiekvideo op te neem by die mynhope in Krugerdorp. Meer as 80 onwettige myners is in hegtenis geneem ná
Beurtkrag is al 15 jaar lank deel van Suid-Afrikaners se lewens, maar dit lyk of daar uiteindelik lig aan die einde van die tonnel is. President Cyril Ramaphosa het Maandag ‘n omvattende plan aangekondig om die kragkrisis aan te spreek. Kan ons
Vanaf hierdie week het KykNET kykers ‘n splinternuwe verskeidenheid nuusprogram, ‘Wie’s Nuus?’ wat Donderdagaande om 21:00 op DStv kanaal 144 uitsaai. Dié 26 episode program word aangebied deur die bekende en bekroonde joernalis, media entrepr
Polisieminister Bheki Cele loop deur nadat hy vroeër die week sy humeur verloor het en geskreeu het op Ian Cameron van die drukgroep Action Society. ‘n Video van die onderonsie tydens ‘n gemeenskapsvergadering in Gugulethu in Kaapstad word wyd
Fase 6-beurtkrag het hierdie week vir die eerste keer sedert 2019 getref, en die risiko van Fase 8 dreig. Dit is volgens Eskom weens werkers se onwettige staking oor loonverhogings. Terwyl die onderhandelinge oor die jongste arbeidsgeskil voort
Junie was beslis nie president Cyril Ramaphosa se beste maand op kantoor nie. Dit het begin toe die oud-spioenbaas Arthur Fraser strafregtelike klagte teen hom aanhangig gemaak oor die sogenaamde ‘Farmgate’; en boonop bevat die finale staatskap
Elke maand vandat die oorlog in Oekraïne uitgebreek het, gesels Mia Spies met Michele Potgieter, ‘n Suid-Afrikaner in Oekraïne oor die situasie daar. Toe ons die eerste keer gesels het, die dag wat Rusland Oekraïne ingeval het, was die situasie
Die week het met goeie nuus vir Suid-Afrika begin toe die sogenaamde baasbreine van staatskaping uiteindelik in hegtenis geneem is. Die omstrede Gupta-broers Atul en Rajesh is Maandagaand in Dubai gearresteer, maande nadat interpol 'n rooi kenn
Universiteit Stellenbosch het die laaste ruk opslae gemaak ná ‘n reeks opspraakwekkende én ontstellende voorvalle. Daar was wydverspreide woede toe ‘n wit student verlede maand op ‘n swart student se lessenaar urineer het. In dieselfde week is
Ná nog ‘n week van voortslepende kragonderbrekings is die meeste van ons gefrustreerd en moedeloos. Dit voel of beurtkrag erger as ooit is, die huidige situasie ís volgens Eskom se bestuur “een van die laagtepunte”. Maar dinge kán erger raak a
Daar is 'n skerp styging in die getal Covid-19-gevalle. Beteken dit dat die nasionale vyfde vlaag van die pandemie hier is? En wat kan ons van dié virusgolf verwag? Dan is daar ook kommer oor ‘n ánder virus, ‘n vreemde soort hepatitis onder jon
Die oorlog in Oekraïne woed al 11 weke lank, duisende mense is dood en miljoene mense het nou reeds uit die land gevlug. Daar is steeds geen aanduiding dat Rusland 'n einde aan die oorlog wil maak nie. Mia Spies gesels gereeld met Michele Potgi
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features