Podchaser Logo
Home
Paratus

Paratus

Paratus

A weekly Society and Culture podcast
Good podcast? Give it some love!
Paratus

Paratus

Paratus

Episodes
Paratus

Paratus

Paratus

A weekly Society and Culture podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of Paratus

Mark All
Search Episodes...
Ons is terug met 'n vollengte episode! In hierdie episode gesels ons met Juf. Megan Bornman, organiseerder van Mnr. en Mej. Bellville, om meer insig te bekom aangaande die glansgeleentheid. Ons kuier ook met die kapteine van ons 1ste Rugby- en
Ons loer vinnig na die gebeure vir die volgende week, en gesels dan bietjie oor die pad vorentoe vir Paratus en wat als in stoor is vir die toekoms van die podcast.
Kwartaal 2 van 2019 is op ons. Ons loer vinnig na die eerste week van die tweede kwartaal. Ons raak ligtelik aan die Margaret Pansegrouw Sportdag wat plaasvind op Vrydag 5 April en Saterdag 6 April, en ons sluit af deur te gesels oor ons begi
In hierdie vakansie program, werk ons deur die eerste nuusbrief van die jaar, en loer ook terug na die eerste kwartaal wat verby is.
In episode 2 van ons Wintersport reeks gesels on met Lelynd Natus en Elaine Kruger oor Hokkie by die Hoërskool Bellville.
Vandag loer ons in by Juf. Elizabeth van der Merwe oor die ATKV Redenaars kompetiesie waarvoor die Hoërskool Bellville gasheer speel die week. Ons gesels ook 'n bietjie oor Diensbaarhied, en soos gewoonlik bespreek ons die kalender vir die vol
Mini Paratus - Wintersport Reeks - Rugby by Hoërskool Bellville
In hierdie episode gesels ons met die voorsitter van die OOV, Vanessa Da Costa, oor wat die OOV behels en waar hulle betrokke is. Ons loer ook in by Juf. Hanmari Pretorius om meer uit te vind oor die Pienk Piekniek. Verder gaan ons deur al di
Vandag gesels ons met Pierre Spies oor sy lewe na rugby, asook met Mnr Michael Aucamp vir 'n algemene oorsig van sport by die skool.
Welkom by die Hoërskool Bellville podcast. In hierdie episode gesels ons met Lizl Cloete oor die weeklikse biduur, ons loer in by ons leerderleiers oor verskeie van hul projekte, en ons gesels oor die sport wat voorlê.
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features