Podchaser Logo
Home
Perspektief

Perspektief

Perspektief

A Religion and Spirituality podcast
Good podcast? Give it some love!
Perspektief

Perspektief

Perspektief

Episodes
Perspektief

Perspektief

Perspektief

A Religion and Spirituality podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of Perspektief

Mark All
Search Episodes...
600 kilometer van land af, in 4km diep water en alleen met 'n emmer in die diepsee...In die episode deel Erastus sy getuienis met Lorrein Katzke van RadioTygerberg104FM. Dit is 'n storie van 'n wonderwerk, die krag van ons almagtige God en ho
Waarna jaag jy? Deel 3: Perfeksie!Ons lewe in 'n wêreld waar alles perfek voorkom. Sosiale Media gee skynbeelde van perfeksie en dit stel onmoontlike uitdagings aan baie mense. Is jou gejaag na perfeksie besig om jou aandag van God af te haa
Deel 2 van die reeks; Waarna jaag jy? Baie mense se dryf in die lewe is slegs geld en besittings. Hulle vergeet dat ons ‘n ander doel het vir die lewe. Luister gerus en deel met jou vriende! Almal wil ryk wees en eintlik is meeste van ons. Ge
Ons gaan die volgende paar episodes bietjie kyk na dinge waarna mense jaag. Die dinge waaraan ons aandag gee en wat ons graag wil bereik. Is daar iets wat belangriker is as God in jou lewe? Die episode handel oor roem, dit is baie meer as net g
Gewoontes het die potensiaal om ons te maak of breek! Jy word wat jy gereeld doen. Jy kan jou hele lewe verander deur die regte gewoontes in plek te kry. Hoe gouer jy begin, hoe gouer is die resultate sigbaar. Indien jy sukkel om 'n slegte gewo
Soms wonder ek hoe kan ek Jesus se beel uitleef vir die mense rondom my... In die episode gesels ons bietjie daaroor en besef dat dit maak nie saak wat ons doen nie, ons kan 'n invloed hê op mense om ons!
Ons leef in 'n wêreld waar daar 'n groot geraas en klomp stemme is wat roep. Hoe weet ek wat is God se stem? Luister bietjie oor hoe om God se natuur te leer ken en so Sy stem uit te ken...
On besef eers die krag van perspektief wanneer dit verander! Soms kan ons doen met God se uitkyk oor ons lewe, Dalk met jy dit hoor of jy weet van iemand. Deel dit gerus en geniet dit.
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features