Ek gesels vandag lekker met Chris Van Dalen oor sy padjie as fotograaf en videograaf en hoe ons aanvanklike padjies ons gelei het na die padjie wat ons vandag op moet wees.
Hier is sy webtuiste: https://www.studio77.co.za/
Sy video oor print wat ons in die podcast oor gesels: https://www.instagram.com/p/CNX-dv0Flyc/
Podchaser is the ultimate destination for podcast data, search, and discovery. Learn More