Podchaser Logo
Home
RSG Nuus & Aktualiteit

RSG Nuus & Aktualiteit

A daily podcast
Good podcast? Give it some love!
RSG Nuus & Aktualiteit

RSG Nuus & Aktualiteit

Episodes
RSG Nuus & Aktualiteit

RSG Nuus & Aktualiteit

A daily podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of RSG Nuus & Aktualiteit

Mark All
Search Episodes...
Dit gons oor 'n reuse diamant wat in Botswana gevind is - 'n geoloog vertel ons meer oor die stene. 'n Metaangaswolk hang oor Johannesburg - waar kom dit vandaan?See omnystudio.com/listener for privacy information.
Opposisiepartye sê daar is geen rede hoekom die gesondheidsminister nie voor hulle kan verskyn om vrae te beantwoord oor die Digital Vibes-tender nie. Talle skole is weer gesluit as gevolg van Covid-19-gevalle onder onderwysers en leerders - wa
Ons fokus op die politieke gebeure in Latyns-Amerika. Cloetesville Primêre Skool op Stellenbosch het die eerste skool in die land geword, wat 'n elektriese prestasiesertifikaat ontvang het. Buitelandse toeriste het begin om weer die Voortrekker
Die regering het 'n nuwe netwerk gestig om werkloosheid onder die jeug te verminder. Inwoners van Jan Kempdorp in die Noord-Kaap sê daar is minstens twee sterftes in die gemeenskap weens 'n voortdurende rioolprobleem in die gebied. Algoabaai in
Die vonke kan spat by vandag se Geneve-beraad tussen presidente Putin en Biden. Die hoof van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging, dr. Angelique Coetzee, reageer op die nuwe Vlak 3-inperking.See omnystudio.com/listener for privacy informati
Suid-Afrika het om middernag na 'n Vlak 3-inperking beweeg. Jeugdag word vandag herdenk, 45 jaar ná die Soweto-tragedie.See omnystudio.com/listener for privacy information.
'n Studie het bevind dat 40% van studente nie geld vir kos gehad het tydens die streng grendeltydperk nie. Kommersiële eiendom vaar beter aan die kus as in die binneland. En 'n studie wat deur Cadiz Universiteit in Spanje gepubliseer is, wys da
'n Studie het bevind dat 40% van studente nie geld vir kos gehad het tydens die streng grendeltydperk nie. Kommersiële eiendom vaar beter aan die kus as in die binneland. En 'n studie wat deur Cadiz Universiteit in Spanje gepubliseer is, wys da
Daar is 'n toenemende neiging om munisipaliteite hof toe te sleep oor swak dienslewering. Dit is die einde van die Benjamin Netanyahu-era in Israel.See omnystudio.com/listener for privacy information.
Die G7-wêreldleiers kom ooreen om 'n miljard dosisse coronavirus-entstof aan armer lande te verskaf, en jaarliks $100 miljard méér te gee om koolstofvrystellings te beperk. Hulde aan Shaleen Surtie-Richards.See omnystudio.com/listener for pri
Ons kry duidelikheid oor wat die wysigings aan die Wet op Elektrisiteitsregulering beteken. Die komponis, Andrew Llowd Webber, is bereid om tronk toe gaan, solank hy net sy teaters se deure kan oopmaak - ons kry reaksie hierop en kyk na hoe pla
Fase 4 beurtkrag kan die ekonomie 'n verlies van R68-miljoen per uur kos. Lydenburg se inwoners sit hulle voet neer oor die gebrek aan dienslewering.See omnystudio.com/listener for privacy information.
Anders as Ace Magashule, maak die Minister van Gesondheid dit maklik vir die president. Suid-Afrika het nog nie sy hersiende teikens vir die inperking van kweekhuisgasse finaal bepaal nie.See omnystudio.com/listener for privacy information.
Hospitale in Soweto is onder druk weens 'n skerp toename in Covid-19-infeksies. Die ekonomie het in die eerste kwartaal van 2021 gegroei. Die Tuinroete in die Wes-Kaap herdenk die dodelike brande wat vier jaar gelede in Knysna en Plettenbergbaa
President Cyril Ramaphosa het minister Zweli Mkhize op spesiale verlof geplaas. Die Minister van Basiese Onderwys, Angie Motshekga, sê dit is noodsaaklik dat onderwysers so gou moontlik teen Covid-19 ingeënt word. Swanger vroue op plattelandse
Vrae oor Covid-inentings. Ons bespreek die Springbokgroep teen die Britse Leeus.See omnystudio.com/listener for privacy information.
Die sterk rand bevoordeel Suid-Afrika. Hulde word gebring aan die gewilde aktrise Shaleen Surtie-Richards.See omnystudio.com/listener for privacy information.
'n Kundige sê mediese fondse hou geld wat hulle mediese praktisyns skuld terug, want hulle beweer die geld word onregmatig gehef. Ons fokus op die moontlikheid van gereelde beurtkrag hierdie winter. En nuwe navorsing is pas gepubliseer oor hond
Suid-Afrika het nog nie sy hersiende teikens vir die inperking van kweekhuisgasse bepaal nie. Die Gautengse verkeerspolisie soek verdagtes wat spykers op snelweë sit om motoriste te beroof. Die Griekwa Koningshuis is in rou gedompel na die afst
Die Junie matriekeksamen is amptelik afgestel. Die hoof van Ontwikkeling by die Solidariteit Skoleondersteuning-sentrum, Melanie Buys, sê as 'n skool kan voortgaan met die eksamen, moet hulle dit doen. Versekeraars ervaar 'n toename in doodseis
Die DA vra dat die Minister van Gesondheid geskors moet word oor sy beweerde betrokkenheid by die toekenning van 'n omstrede kontrak aan 'n kommunikasiemaatskappy. Ons kry wye reaksie op die besluit om matrikulante se Junie-eksamen af te stel.
Ons praat met die DA en die Menseregtekommissie oor die probleme van kankerlyers wat van staatshospitale afhanklik is vir bestraling of chemoterapie. Ons fokus op die land se werkloosheidsprobleem.See omnystudio.com/listener for privacy infor
Meer as 'n honderd sake oor die aankoop van persoonlike beskermde toerusting is na die Nasionale Vervolgingsgesag verwys. Versoeke dat die afdanking van die Wes-Kaapse speurhoof, Jeremy Vearey, ondersoek word. The Green Connection lê 'n ampteli
Daar is kommer oor die ANC en EFF se voorstelle oor grondonteiening. En Fase 2 beurtkrag word tot Vrydag toegepas.See omnystudio.com/listener for privacy information.
Johannesburg beleef 'n krisis met chemoterapie en bestraling. En die PAP val op die grond in Midrand.See omnystudio.com/listener for privacy information.
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features