Podchaser Logo
Home
Episode 6: Die samestelling van 'n drietalige Kaapse woordeboek as erfenisprojek

Episode 6: Die samestelling van 'n drietalige Kaapse woordeboek as erfenisprojek

Released Friday, 1st October 2021
Good episode? Give it some love!
Episode 6: Die samestelling van 'n drietalige Kaapse woordeboek as erfenisprojek

Episode 6: Die samestelling van 'n drietalige Kaapse woordeboek as erfenisprojek

Episode 6: Die samestelling van 'n drietalige Kaapse woordeboek as erfenisprojek

Episode 6: Die samestelling van 'n drietalige Kaapse woordeboek as erfenisprojek

Friday, 1st October 2021
Good episode? Give it some love!
Rate Episode

Die samestelling van 'n drietalige Kaapse woordeboek is 'n projek onder leiding van Quentin Williams en die Sentrum vir Meertaligheid en Diversiteit aan die Universiteit van die Wes-Kaapland. In hierdie episode gesels Bibi Burger met Sitkamer se eie Earl Basson, lid van die woordeboek se plaaslike advieskomitee. Hulle praat oor die status van Kaaps as taal, die woordeboek as standardiseringsinstrument en as erfenisprojek.

Angie Gallagher is Sitkamer se redigeerder en Franco Prinsloo die komponis agter die temalied. Volg ons gerus op Sitkamer | Facebook en stuur enige navrae aan [email protected]. Met trots geborg deur die Afrikaanse Taalraad (ATR) en die Internasionale Vereniging vir Afrikaans (IVA).

Show More
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Episode Tags

Do you host or manage this podcast?
Claim and edit this page to your liking.
,

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features