Die wêreld is vol van mense wat nooit die voorreg gehad het om in 'n gelukkige huisgesin groot te word nie. Ons ontdek ons identiteit in ons huisgesin. Elkeen van ons het nodig om regtig te verstaan hoe ons veilig en gelukkig in ons gesin ons identiteit kan ontwikkel. Die kursus The World Needs a Father is gratis en kan in jou gemeente en organisasie aangebied word. Skryf na: https://twnaf.com www.radiokansel.co.za
Podchaser is the ultimate destination for podcast data, search, and discovery. Learn More