Kobus Pretorius en Jacques Joubert debateer oor Eden Hazard se onsekere toekoms by Chelsea ná sy uitstekende vertoning teen West Ham.Daar word ook gekyk na die top vier resies tussen Spurs, Chelsea, Arsenal en Manchester United asook die voortgesette armdruk tussen Liverpool en Manchester City vir die titel.Die seisoen is in die pylvak.Daar word geëindig met voorspellings vir die week se Champions League wedstryde en die naweek se Premier League bepalings.