Jy onthou waarskynlik die legendariese karakter Staal Burger, wat in die 60’s Afrikaanse radioluisteraars vasgenael voor die draadloos gehou het. Dié karakter is terug in ʼn splinternuwe radiovervolgverhaal.Maar daar is ʼn lekker nuwe verrassing in dié nuwe reeks wat in samewerking met Maroela Media vervaardig word: Advokaat Gerrie Nel is die nuwe Afrikaanse superheld wat sy aan sy met Staal Burger teen misdaad en korrupsie veg. Nel speel homself in dié reeks.Lees meer op Maroela Media by http://spens.co.za/fqb.
Show More
Creators & Guests
We don't know anything about the creators of this podcast yet. You can so they can be credited for this and other podcasts.