Podchaser Logo
Home
Episode 7 - Fokus

Episode 7 - Fokus

Released Wednesday, 29th August 2018
Good episode? Give it some love!
Episode 7 - Fokus

Episode 7 - Fokus

Episode 7 - Fokus

Episode 7 - Fokus

Wednesday, 29th August 2018
Good episode? Give it some love!
Rate Episode

Magicians misbruik hoe die brein fokus om ons te verneuk. Hulle noem dit misdirection.Ons aandag is op een plek, dan doen hulle goed op ‘n ander plek wat ons nie verwag nie, dan verras hulle ons met iets onverwags wat ons nie sien kom het nie.Die lewe gooi mos sulke curve balls? Iemand naby aan ons gaan dood. Of ons verloor ons werk. En selfs kleiner goed soos ‘n kar wat breek of ‘n geyser wat bars kan erge ongerief veroorsaak. Soms is ons reaksie positief en staan ons in verwondering, ander kere is ons heeltemal van koers af gewetter.‘n Situasie wat opduik en ons van balans af gooi, ervaar ons as ‘n storm wat ons kan vernietig. Nou probeer ons sulke situasies vermy. Ons sit measures in plek om te probeer keer dat slegte goed gebeur. Die antwoord is nie om sulke situasie te vermy nie. Die antwoord lê by ons fokus....ons explore die konsep "fokus" om ‘n meer praktiese, bruikbare idee te kry waarmee ons kan werk, spesifiek met die doel om storms in ons lewe op te los.Enjoy!

Show More
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Episode Tags

Do you host or manage this podcast?
Claim and edit this page to your liking.
,

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features