Podchaser Logo
Home
Tunes Live

Jean Marais

Tunes Live

A Music and Podcasting podcast
Good podcast? Give it some love!
Tunes Live

Jean Marais

Tunes Live

Episodes
Tunes Live

Jean Marais

Tunes Live

A Music and Podcasting podcast
Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of Tunes Live

Mark All
Search Episodes...
Schalk Maas is een van die kitaarspelers, asook die hoof song writervan die legendariese Afrikaanse rockgroep, Skallabrak. Ons gesels oorsy liefde vir stories en hoe hy en Hendrik Brakwater ‘n gedugte spangevorm het vanweë ondermeer hul gedeeld
Deon du Toit het vir ‘n tweede keer ‘n virtuele kuiertjie met TunesLive ingepas. In die deel van ons gesprek, gesels ons oor Countryguitar tones, recording filosofieë, die maak van die Skallabrak albumsHond se gedagtes en Op Hitte en interessan
Deon du Toit is die guitarist van Skallabrak. Hy was ook dievoorsanger van die groep, Toxic Shame wat wyd verspreide nasionaleerkening in die vroë 2000’s gekry het met ondermeer hul treffer,Silent Movie. Ons gesels oor die spanning wat kan onts
Deel ii van ‘n gesprek met Stefan Steyn.  Stefan Steyn is ‘n kitaar-leerkrag sowel as speler vir kunstenaars en groepe soos onder andereWoltemade, Ozzy Mars en Steyn de Wet.  Sy wedervaringe was teomvangryk om dit in een gesprek vas te pen en d
Stefan Steyn speel kitaar vir onder andere Steyn de Wet, Ozzy Mars en Woltemade. Hy is ‘n nomadiese kitaar onderwyser in die sin dat hy lesse by sy studente se huise aanbied. Ons gesels oor groot word in Namibië, guitar tech wedervaringe in Eng
Greg Smith is the percussionist and harmonica player for the legendary Boulevard Blues. He chats about the history of the cajon and an unique way of playing the instrument. He designed the Clarisse which is a percussion instrument that he named
Louis Awerbuck speel gereeld harmonica vir Gert Vlok Nel asook Die Wasgoedlyn. Hy het al saam met kunstenaars soos Bacchus Nel, die legendariese Piet Botha en vele meer opgetree. Louis bevind homself in die interessante ewewig van ‘n ywerige mu
Craig Viljoen is a remarkable guitarist who played for Gian Groen’sband Spinnekop,  he also jammed with Theo Crous before TheSpringbok Nude Girls was formed.  He is an extremely talented andversatile song writer.  He applies his skills to the h
The Steezies is a large, energetic group of musicians with a very particular goal  of unifying people from different walks of life.  We chat about Ghetto Sessions, a musical endeavor, they helped shaped in order to pursue this goal.  Katie and
Uncle Spike is ‘n band wat ontstaan het in Wilgenhof Universiteits koshuis op Stellenbosch.  Ons gesels oor wat dit vir ‘n jong band kan beteken om in ‘n koshuis te operate en hoe hul voorsanger, Francois van Wyk se song “hou my vas” ‘n Ser kom
Tanya aka Tuin Schoeman het ‘n draai gegooi op Tunes Live.  Ons praat oor waarvandaan kom haar songs en lirieke vir Tuin se album, ‘n Tyd om te laat gaan.  Sy vertel van wedervaringe met groot shows soos InniBos Rock Rumoer kompetisie (wat hull
Lee Thomson is a freelance trumpeter with a degree in Jazz Performance. He played for Hog Hoggidy Hog for more than fifteen years.  We spoke about early Hog Days, later years of touring Eastern Europe with the band and eventually getting offere
Marius Matt Carstens het op ‘n baie vroë ouderdom vir hom ‘n gig basis opgebou wat van hom ‘n onafhanklike en voltydse musikant maak.  Hy het reeds Europa getoer, ‘n collab met Francois van Coke gedoen en die Ini Bos musiekfees kompetisie gewen
Dr Stephanie Vos is die projekleier van IF POP (Interdisciplinary Forum for Popular Music).  IF POP het ‘n reeks van vyf Jazz Conversation konserte aangebied as onder andere ‘n medium om ‘n brug te bou tussen akademiese dissiplines en die publi
Tim Lengfeld is a German born mastering engineer  with a biography of note, who  moved to South Africa in High School.   Whilst busy studying a B.A degree at the University of Stellenbosch he started transferring DAT tape audio to CD.  He also
Churchil Naudé is ‘n rymkletser van Mitchels Plain en sy tweede album, Kroesified is in Januarie 2019 vrygestel.  Ons gesels oor hoe dit gebeur het dat hy musiek van David Kramer, Jean Beukes, Gramadoelas en ander kon gebruik het vir sy album. 
Part 2 of a in depth conversation with Donovan Tose, the bassist of Mind Assault and Like water. We chatted about boarding school days at the Pioneer School; a terrible vehicle accident; the Fudge benefit festival and Donovan’s friendships with
Donovan Justin Tose is the bassist of Mind Assault.  We chatted about the band, Fudge in which myself, Donovan and my brother, Francois Marais jammed in at school.   We spoke about the formation of Mind Assault;  funny flapper stories;  opening
Luke Smith is die keyboard player in Light & Shade en deesdae jol hy ook saam met Duke Duke in ‘n projek genaamd Groove Digger.  Musiek is so diep in Luke in gegrafeer dat hy nie regtig ‘n helder herinnering kan oproep van wanneer sy musieksaad
Ethan Florus is ‘n baie talentvolle kitaarspeler, sanger en song writer wat die Wynland Distrik al plat gespeel het met residencies by Balboa, Bohemia en Mystics, asook by wynplase.  Sy debuut EP, Windmill is beskikbaar op Google Play Music (ht
Schalk van der Merwe is ‘n legendariese freelance bassist wat met name soos Karin Zoid, Bed on Bricks, Gerald Clark, Delta Blu, Billy Goat en vele meer geassosieer word.  Schalk en drie ander venote sit agter die onlangse gelanseerde, BandwithP
James Lombard is ‘n aktiewe freelance drummer wat onder andere werk doen vir Pieter Toerien Productions. Hy het drums gespeel in West Side Story, Funny Girl en Evita. James het met hierdie interessante beroep oorsee getoer. Hier op Suid-Afrikaa
Andre-skywalker van der Merwe is ‘n freelance bassist wat veral, maar nie alleenlik nie, die Blues-rock scene aan die brand speel. Hy werk en het al saam met mense gewerk soos Crimsonhouse, Ann Jangle, Aidan Martin, Basson Laubscher, Slow Jack
Rossouw Wentzel speel kitaar in die band, Sunset Sweatshop.  Hierdie ouens het met harde werk en ‘n deeglike strategie in ‘n relatiewe kort tydjie baie vermag as ‘n band.  Hul debuut album, Chasing Gold is deur Coleske Artists uitgereik en daar
Wouter Reyneke is die hoof van die fakulteit van COPA in Kaapstad, asook ‘n baie talentvolle bassist wie se vryskut resïmé kunstenaars soos Albert Frost, Mel Botes, Beeskraal, Albert Myntjies, Pedro Barbosa en The Betsie Beers, om ‘n paar te no
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features