VitaAmp
VitaAmp is ‘n nie-winsgewende maatskappy wat daarop fokus om in gesinne, huwelike, leiers en jongmense te investeer. Dit is VitaAmp se missie en passie om regoor Suid-Afrika, gesinne toe te rus om gesonde gesinne te wees. Ons glo met hart en siel in ons skoolhoofde en onderwysers en daarom rus ons hulle toe vir die groot taak wat hulle doen. VitaAmp belê ook graag in die ontwikkeling van geestelike en ander leiers. Ons investeer in jongmense deur hulle voortdurend toe te rus en vaardighede aan te leer, emosioneel en geestelik, in die baie uitdagende wêreld waarin hulle vandag leef.
Podchaser is the ultimate destination for podcast data, search, and discovery. Learn More