Podchaser Logo
Home
Wat Jy Waar Kry

Riaan le Roux

Wat Jy Waar Kry

Good podcast? Give it some love!
Wat Jy Waar Kry

Riaan le Roux

Wat Jy Waar Kry

Episodes
Wat Jy Waar Kry

Riaan le Roux

Wat Jy Waar Kry

Good podcast? Give it some love!
Rate Podcast

Episodes of Wat Jy Waar Kry

Mark All
Search Episodes...
In hierdie kort episode gesels ek oor die tema van "God sit op die troon" wat ons in Openbaring 4 teëkom.
 Alno het 'n artikel geskryf hier op Wat Jy Waar Kry oor die gevaar van "praise and worship". In hierdie podcast gesels ons oor een of twee slaggate van lofsang en aanbidding waarvoor ons moet oppas en ons gesels kortliks oor die belangrikheid
In hierdie podcast gesels ons oor 'n artikel van die Anglikaanse kerk wat hul eie 10 gebooie of reëls uitgebring het vir hoe 'n mens Sosiale Media behoort te gebruik.
Ons gesels oor 'n artikel wat onlangs in die koerant was rakende aborsie en Michelle, die skrywer van die artikel, gesels saam met my oor die onderwerp.
In hierdie episode van Wat Jy Waar Kry, gesels ons 'n kortliks oor dating en die vraag, hoe vêr is te vêr?
Hoekom moet ons verse binne konteks aanhaal? Hoekom is die konteks van 'n vers belangrik? Luister 'n bietjie na ons gesprek oor konteks waar ek (Riaan) met Alno en Charl Smit gesels.
In hierdie episode gesels ons oor verkiesings en uit die aard van die saak oor regerings. Ek en Chris kyk na 'n paar verse wat vir ons leer oor hoe ons as Christene moet optree teenoor die regerings wat aan bewind is en ook wat God van ons verw
Matteus 6:14-15 sê dat ons vergewe sal word as ons ander vergewe; dat as ons mense nie vergewe nie, dan vergewe die Vader ons ook nie. In hierdie potgooi gesels ons oor vergifnis en wat dit als behels.
Die NG Kerk was die laaste ruk in die koerante gewees en het weer opslae gemaak rakende die homoseksuele kwessies binne in die NG Kerk. die Kerk is hof toe gesleep en daar is heelwat verwarring oor wat eintlik aan gaan. Ons gesels met Alno oor
Hierdie is ons eerste pot gooi en intro vir wie en wat Wat Jy Waar Kry is. Luister gerus!
Rate

Join Podchaser to...

  • Rate podcasts and episodes
  • Follow podcasts and creators
  • Create podcast and episode lists
  • & much more

Unlock more with Podchaser Pro

  • Audience Insights
  • Contact Information
  • Demographics
  • Charts
  • Sponsor History
  • and More!
Pro Features